David wrote:Mooi so Peter - maar waar is die foto's van die rooi lorrie? (Het ons so sleg afgeneem
)
Uiteindelijk terug in GP country met sy slaggate en vullis.
Hier is 'n paar fotos van die rooi lorrie wat ek geneem het.
Peter het nie genoem nie, maar het die clearance van sy voorste diff getoets, en homself weer af gehelp, met die high-lift en 'n paar stompe.
Die trail self is oor die algemeen redelik rustig, hoewel die klippe bietjie onder jou wiele kan rol. Die kaart was ook bietjie onduidelijk.
Die uitsig is egter iets besonders en maak dit die moeite werd (buiten die geselskap natuurlik).
- IMG_2161.JPG (290.1 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2170.jpg (271.54 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2172.JPG (252 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2182.JPG (205.92 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2188.JPG (177.08 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2195.JPG (215.07 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2198.JPG (324.74 KiB) Viewed 2308 times
- IMG_2206.JPG (161.06 KiB) Viewed 2308 times