Swazi trip = Moegatle !!!!!

Planning a get together (GTG), trip or competition?
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6870
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 527 times
Been thanked: 263 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by Tinus lotz » 26 Jan 2016 10:36

Hier is die fotos
Attachments
IMG-20160126-WA0003.jpg
IMG-20160126-WA0003.jpg (520.83 KiB) Viewed 181 times
IMG-20160126-WA0005.jpg
IMG-20160126-WA0005.jpg (309.28 KiB) Viewed 181 times
IMG-20160126-WA0006.jpg
IMG-20160126-WA0006.jpg (343.64 KiB) Viewed 181 times
IMG-20160126-WA0004.jpg
IMG-20160126-WA0004.jpg (304.36 KiB) Viewed 181 times

User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2560
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 40 times
Been thanked: 131 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by Alex Roux » 01 Feb 2016 10:26

Alex Roux wrote:Dirk and Kamp Kommandant

Wat is die beleid rondom ander mense en hul rydinge saamnooi?
Is daar 'n beperking op die getalle ens?
Het met Dawid gepraat
Daars baie plek (soos die fotos hier wys), so ons kan die non-Patrol manne ook uitnooi.
Gegewe die kampkommandant is is orraait daarmee.
Skilpad & Shortie

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2576
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 91 times
Been thanked: 84 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by offroadbiker » 01 Feb 2016 14:31

Kamp kommendant is ma stil................ dalk al die Kaapse voggies wat nog nie uitgewerk het nie :wink:

Die kampplek is blykbaar heel groot genoeg, dink ons sal meer moet kyk na die 2 roetes en die tyd wat dit gaan vat om te ry, reeds 30 voertuie so 2 groepe van 15.

David se broer sal ons seker beter aanduiding kan gee van die afstand en moontlike tyd per roete...???

As daar egter plek is sal ons soos met die River Trip ander voertuie toe laat :thumbup:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2576
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 91 times
Been thanked: 84 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by offroadbiker » 01 Feb 2016 14:35

offroadbiker wrote:Mrs Jouster se sy kan vir ons die Patrol klere so bietjie "opsmuk" met Swaziland 2016

Sien viewtopic.php?f=50&p=68665#p68665 vir opsies en pryse.

Belangstellendes
1. Dirk - ORB
2. Tinus
3. Wilkie

Ek reken ons moet ons bestellings gou insit sodat daar genoeg tyd is.................
Niemand anders???? - tyd raak min
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6870
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 527 times
Been thanked: 263 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by Tinus lotz » 01 Feb 2016 14:56

Ok askies was in kaap gewees en meer gefokus op die wyn as op die forum......
As jy n pel wil saam nooi en hy is bereid om hom soos n patrol man te gedra geen probleem nie
Net landrovers mag nie saam ry nie Swaziland is groot op olie besoedeling arestasies:rolling: :rolling: :blonde: QQQ
Speel somme ons moet iets hê om te sleep...lol... :thumbup:

ChuckThompson
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: 28 Jan 2016 16:40
Full Name: Charles Thompson
Nickname: Charles
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Anything and everything the vehicle manufacturers send my way.
Home Language: English/Afrikaans/Spanish

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by ChuckThompson » 02 Feb 2016 13:38

Hallo manne

Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2576
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 91 times
Been thanked: 84 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by offroadbiker » 02 Feb 2016 13:45

Tinus :oldtimer: :oldtimer:

Ek soek nou so bietjie meer detail beplanning man.......

Hoe laat ry ons van waar??????
Wat is die presiese roete???
Wa koop ons 'n vleisie aangesien ons dit nie mag invat nie???

Jy gaan strafdop kry as dinge so aangaan :surprised:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2576
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 91 times
Been thanked: 84 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by offroadbiker » 02 Feb 2016 13:47

ChuckThompson wrote:Hallo manne

Charles Thompson van WegRy. Ek het met Thinus gesels en ek sal die toer namens WegRy meemaak. Sien uit na 'n kwaai naweek.
Lekerrrrr man, jy sal dit geniet ons is 'n rustige klompie Patrol koppe :wink:

Welkom :thumbup:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 6870
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 527 times
Been thanked: 263 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by Tinus lotz » 02 Feb 2016 14:01

Dirk en ander manne
Dawid sukkel om in te log so hier is die planne
Ons bly langs swazi glas op daai plek wat die fotos wys ons ga water ens daar kry
Manne moet asb hulle vleis orders op julle name hier plak dan kan ons dit daar laat opmaak en dit daar betaal .
Ons moet kyk na voorstelle oor waar ons saam kom . Miskien erens net voor die grens of so iets???
Daar is 2 roetes ons ry een saterdag en een sondag en dan maak ons pad huis toe die maandag. Sal bietjie info oor roetes kry
Lekke

User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2576
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 91 times
Been thanked: 84 times

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Post by offroadbiker » 02 Feb 2016 14:06

Ai dat ek so moet sukkel om die Kamp komodant aan die gang te kry :sleep:

So ons gaan almal by dieselfde plek ons vleis kry :thumbup:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST

Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests