Page 8 of 55

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 17 Jan 2016 08:50
by Tinus lotz
SJC wrote:Het hierdie gevind: http://heine9999.com/2012/09/25/swazila ... mber-2012/

Nie seker of dit die selfde roete is nie?
Jong Dawid se broers ga maar kyk en vir ons die lekke plekke uisoek .....hulle is al jare deel van die goed daar .
Ek het vir Jean persoonlik ontmoet voordat ek n patrol gehad het en voordat ek Dawid geken het ....baie nice mens

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 17 Jan 2016 09:29
by SJC
Ek moet net my paspoort uitsort dan kan ek saam gaan. Volgens binnelandse sake kantoor in Sabie, is ek nie op hulle stelsel nie. Is seker 'n alien. :lol:
So ja, sal Dinsdag Witrivier to gaan om dit te probeer op los...

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 07:10
by offroadbiker
Mrs Jouster se sy kan vir ons die Patrol klere so bietjie "opsmuk" met Swaziland 2016

Sien http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 665#p68665 vir opsies en pryse.

Belangstellendes
1. Dirk - ORB
2. Tinus
3. Wilkie

Ek reken ons moet ons bestellings gou insit sodat daar genoeg tyd is.................

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 08:35
by Wilkie
ek sal ook belangstel :salute: :salute:

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 14:12
by EvanNaude
I just found out I can't make this trip anymore, I have to go on another trip for a story.

However, we still want to send someone along on the trip. My colleague Charles Thompson will join you guys. He will post here soon to get details, but is there anyone in the meantime that he could call to arrange pickup, etc?

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 14:15
by Tinus lotz
Ek kan help

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 14:28
by ricster
bliksem .... Tinus is exited to help hey.... sommer posted twice...... :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 14:35
by Tinus lotz
Hey cell phone problems :rolling: :rolling:

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Jan 2016 17:32
by Peter Connan
Evan, we're going to miss you.

If Charles lands at ORT, I can pick him up.

Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 21 Jan 2016 07:30
by SJC
ricster wrote:bliksem .... Tinus is exited to help hey.... sommer posted twice...... :rolling: :rolling: :rolling:
Die man met die deurmekaar garage wil help... :rolling: