Page 55 of 55

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 26 May 2016 16:08
by Tinus lotz
Hey mater great artikel ons was al weer daar en mis al klaar weer die plek :lol:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 27 May 2016 09:24
by ChuckThompson
Ha ha ha. Nee, ek het nie, maar hoekom is ek nie verbaas nie? Met so lekker roete so naby is dit seker maar moeilik om weg te bly.

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 27 May 2016 10:52
by iandvl
Het vandag kans gehad om bietjie die WegRy te beloer... Dankie vir die artikel. Mooi geskryf. En ek sien my Patrol feature darem ook op bladsy 56... :biggrin:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 30 May 2016 14:01
by Wilkie
Tinus kon julle toe n datum vasmaak vir die nuwe Swazi trip :think: :think:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 30 May 2016 14:06
by offroadbiker
Met die opkomende Verjaarsdag funksie en kort op sy hakke die River trip, wil dit voorkom of die Swazi trip geskuif sal word na volgende jaar.........

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 30 May 2016 15:34
by Tinus lotz
Ja lyk my ook so ons kort twee dae vir travel soontoe en terug ......sien dit nie gebeur die jaar nie :thumbdown: :oldtimer: te veel manne wat nie kan deel wees omdat verlof n probleem is :thumbup:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 30 May 2016 17:04
by JoshJ
Ja volgende jaar aseblief kerrels :lol:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 31 May 2016 06:54
by offroadbiker
Wanneer is lekker tyd om te gaan?

dan kan ons begin kyk na datums... Geen idee hoe is Swazi se winters nie :redface:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 31 May 2016 07:00
by JoshJ
Aan die weste kant is baie soos die hoeveld, so dit sal koud wees in die winter. Meestel 1500-1700m bo see spiel. Die ooste behoort warmer te wees. Maar ek was nog nie aan daai kant nie. :mytwocents: 0