Page 45 of 55

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 07:04
by andredurand
Dit was :thumbup: :thumbup: Darem geen briek merke nie moet ook se daai klip is moer groot al het ek hom by die chicken run op gery was dit
maar scary. En dan die af kom slag was die real ding dit is d@@@@@S Stuil Dankie aan almal wat gehelp het Great trail maar volgende keer slaap ons oor

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 07:28
by Tinus lotz
Hier kom hulle

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 07:37
by iandvl
Thanks all. The day was fantastic.

Apologies for not being able to stay longer, but the kids were mutinying in the back and the wife didn't give me much choice in the matter...

I've got some vids and pics taken by the wife. I've got to sort them out, but will post shortly.

As earlier, thanks. It was a great route.

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 09:25
by iandvl
Picture Time:
Flexing the suspension
Flexing the suspension
Airborne-01.png (848.41 KiB) Viewed 3895 times
This one was awesome...
This one was awesome...
Gulley-03.png (945.49 KiB) Viewed 3895 times
Bit of a scare on this one - stalled just before the top. Made it after restarting
Bit of a scare on this one - stalled just before the top. Made it after restarting
AlmostStuck-03.png (860.95 KiB) Viewed 3895 times
Some back wheel air-time
Some back wheel air-time
Obst0101-03.png (949.69 KiB) Viewed 3895 times
Not Koos se Klip, but a nice rock Danie and I drove over on the way back
Not Koos se Klip, but a nice rock Danie and I drove over on the way back
Rock-03.png (878.61 KiB) Viewed 3895 times
Pieter's Hardbody
Pieter's Hardbody
Obst0101-05.png (735.42 KiB) Viewed 3895 times
Danie's Trol Flexing
Danie's Trol Flexing
IMG-20160319-WA0002.jpg (125.04 KiB) Viewed 3895 times
Only made this one on attempt 2
Only made this one on attempt 2
MudTtrack-03.png (989.89 KiB) Viewed 3895 times
I've still got to download my GoPro footage. This includes my stupidity climbing out of the river bed and the subsequent recovery (thanks again, Alex).

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 10:51
by iandvl
Oh - a video of Alex recovering me after being stupid. :)


Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 11:23
by bogeyman
Gawe manier om n naweek te spandeer.

Die groep se ware kleure is sommer al vrydag aand gewys. Toe ons daar stop is daar fout met Alex Botha se alternator.
My tent was nog nie eers uit die sak nie , toe het Graham en Errol die fout gekry en n spaar alternator in en almal glimlag met n bruisdrankie in die hand.
Thinus en Peter het toe al klaar nog n spaar alternator gelaai en saam gebring , net in geval. Dankie manne!

Toe Alex se V8 effens te hoog spring op die twede laaste hindernis en so bietjie ongemaklik gaan sit , het die spanwerk ook die herwinning sonder insident of skade laat eindig.

Oor daai klippie aan die einde van die dag sal die ouens nog lank praat.

Dankie aan Charles van Wegry. Hy is n besonder maklike "travel companion" en almal sal saamstem dat hy enige tyd weer moet saamry. Ek vertrou hy het uitgevind hoekom ons so passievol is oor die Patrols is en behoort pitkos te he vir n sappige storie.

:salute:

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 12:01
by Alex Roux
Ja, nee wat, goeie gees.
Net 'n paar fotos vir historiese doeleindes.
In 2012 het twee Forum lede by die klip opgery, Rod en "Grootseun".
Nico het 'n kilowatt of twee te veel aangewend met sy Navara. Lykmy op daai klip is teveel kraag net so gevaarlik soos te min.
My engin het gister baie naby gekom aan doodtrek. In 2014 het ek ook ampertjies teveel krag aangewend. Iets is nie pluis nie. Moet dalk na dyno toe gaan.

Ook in 2012 het Klipdrif bietjie anders daarna uitgesien.
So voor gister se uitstappie bestudeer ek die video hieronder van 'n 80s Cruiser. Ek vermoed dit is ook geneem na die hindernis moeiliker geraak het. Hy was baie verder na links. Seker nie bang dat hy kap nie.

Dit het my duidelik nie veel gehelp nie....
RodCrompton_Koos2012.JPG
RodCrompton_Koos2012.JPG (73.06 KiB) Viewed 3865 times
NicoPienaar_Koos2012.JPG
NicoPienaar_Koos2012.JPG (252.28 KiB) Viewed 3865 times
Klipdrift_2012.JPG
Klipdrift_2012.JPG (325.02 KiB) Viewed 3865 times
Grant_Klipdrift2012.JPG
Grant_Klipdrift2012.JPG (76.25 KiB) Viewed 3865 times
Alex_Klipdrift2012.JPG
Alex_Klipdrift2012.JPG (140.87 KiB) Viewed 3865 times

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 12:09
by Alex Roux
bogeyman wrote: Toe Alex se V8 effens te hoog spring op die twede laaste hindernis en so bietjie ongemaklik gaan sit , het die spanwerk ook die herwinning sonder insident of skade laat eindig.
Baie dankie aan almal wat gehelp het.
Daar is twee clips wat Tinus my gestuur het. Ek sal dit (ten koste van myself) op youtube sit en 'links' hier plaas.

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 12:34
by Alex Roux
Here it is





Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Posted: 20 Mar 2016 12:43
by iandvl
Alex Roux wrote:
Baie dankie aan almal wat gehelp het.
Daar is twee clips wat Tinus my gestuur het. Ek sal dit (ten koste van myself) op youtube sit en 'links' hier plaas.
Alex,

I really don't see it as "ten koste van myself". It also gives others the opportunity to learn. Thanks for the videos.

That looks relatively intense... How did you extricate yourself eventually ?