BAIE BAIE DANKIE .. vir my is dit n seën van Ons Heer, want alleen kan ek nie die uitreike vermag, nie.
Soos die een wat nou 25 Apr - 3 Mei opkom. Geeneen het nog hand opgesteek vir saamgaan nie.
Ek het beloftes gemaak in Ranyane en Ngarange. Hulle wag op my. As niemand aanmeld nie gaan ek. [Dwergie is nie gelukkig daarmee nie maar my roep is van HOM.]
Pront-uit gestel: Ek vra iemand of drie wat kan saam met hierdie Uitreik.
Om te help met die klere uitdeel en J e s u s Film stel opstel saans... en darem ook help kamp opsit en geselskap om die kampvuur as die vuurtjie knetter en die naggeluide naderstaan.
Sovêr wat saam:
1) O'Mac
2) Herrie [Kobus]
3)
4)
Wie kom Saam: Botswana 25 Apr - 3 Mei
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Wie kom Saam: Botswana 25 Apr - 3 Mei
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Wie kom Saam: Botswana 25 Apr - 3 Mei
Ek kan saam gaan!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 50 guests