Page 24 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 09:02
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Ek is ook in soos n bad rash.....willie daai een mis nie
Ek dink dis dan die swazi trip tyd Tinus :woo: :woo:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 09:05
by Alex Roux
Dit is nie 'n "natuurlike langnaweek" vir die werkende mense nie, maar ek sien die skole is met vakansie vanaf 1 tot 18 April.
So dit kan werk as die ouens van werk kan af het daardie naweek.

Dit is dalk bietjie naby aan die einde April langnaweek wat ek dink ge-oormerk is vir Swaziland. Dit pla my nie, maar kan dalk 'n issue wees vir ander.

'n Alternatief is dalk kdie naweek net voor 21 Maart (mense regte dag), wat in 2017 op 'n Dinsdag val...

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 09:19
by Tommie
Die 21 Maart kan ook werk. En dit ook maklik om te reel, ons hoef nie nou al te bespreek vir kampplek en vir die roetes nie. Hulle is nie so vol nie.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 11:26
by Alex Roux
Moet ons 'n Lysie begin vir die naweek vanaf Vrydag 17 Maart tot Dinsdag 21 Maart 2017?

Indien dit almal welgeval, vul aan hieronder, of praat nog oor datums...

1) Tommie Yster
2) Alex Roux
3)
4)

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 11:37
by offroadbiker
Kan ek vra dat ons asb die datum vasmaak en dan sal ek n 2017 Event oopmaak, om hier te post gaan veroorsaak dat ander lede dalk die trip mis.............

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 12:21
by Tommie
Dirk.

Ons kan daai datum vasmaak.... Altans dit is as dit reg is met die ander manne?

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 17 Nov 2016 12:29
by offroadbiker