n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Planning a get together (GTG), trip or competition?
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Stefan »

Bly om te hoor dat daar iets van die saak gekom het Ian.
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Kwatmyl. Olifantshoek.

Post by Tommie »

Dag Maats.

Ons bied die naweek van die 3de September, n kwartmyl grondpad ressies aan vir 4x4's by Olifantshoek in die Noordkaap. Die fonds insameling gaan vir die Hoerskool. Kom ry saam ons en sien wat julle Patrol's of enige ander voertuig kan doen op die kwartmyl. Die tyd toestelle is van NHRA gehalte. Indien julle verdere inligting versoek. Bel my op 0825505657.

Groete
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1765
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 446 times
Been thanked: 670 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by iandvl »

Ek verstaan dat ek in Postmasburg tussen die 8ste en die 14de Desember moet wees.

Aangesien ek daar gaan wees oor die naweek (dis maar bietjie ver om terug te ry), dink ek sal maar daai naweek weer bietjie in die duine invaar... Dit was maar 'n lekker trippie gewees... En wat anders doen 'n mens in Postmasburg oor 'n naweek??? :rolling: :rolling:
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Tinus lotz »

Ek dink duine is n goeie idee.....praat met Tommie hy het mos lank daar gebly :mytwocents:
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Tommie »

Ian.

Gaan jy met die familie daar wees? As jy wil gaan kamp by Waterford self, dan kan ek vir jou reel, anders kan jy net vir die dag ook uitgaan. Bel maar op 082 550 5657.
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1765
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 446 times
Been thanked: 670 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by iandvl »

Dankie Tommie. Ek het nog U nommer. Sal maar een of ander tyd vilgende week bel indien dit reg is.

Ongelukkig, is ek vir besigheid daarso, so dit sal net ek en 'n kollega wees. Familie gaan by die huis wees. :(
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2629
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 241 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Alex Roux »

Tommie

Ek wil graag 'deel neem aan n duine trip met jou erens in 2017.

Het jy planne?

Dit is dalk nou 'n goeie tyd om datums al vas te maak vir 2017
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Michael »

Ek sal ook graag een van die duine trips wil bywoon......ek geniet dit baie om in die sand te ry.

Wil sien of my koolstoof kan daai duine uit kom :biggrin:
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Tinus lotz »

Ek is ook in soos n bad rash.....willie daai een mis nie
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Post by Tommie »

Maats.

Goeie tyd om te gaan is in April. Dan is dit nie te warm daar nie, en dan kan die families ook saam wees, onthou dit is ent om te ry, en ons het so 5dae nodig, waarvan 2 dae vir travell is. Wat van die 14de April?
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 37 guests