Hennops tomorrow?
-
- Patrolman
- Posts: 575
- Joined: 12 Mar 2012 17:24
- Full Name: andre durand
- Nickname: leeuloop
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: PATHFINDER
- Home Language: afr
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 36 times
Re: Hennops tomorrow?
Peter dankie dit was baie lekker . Die Patrol het my verbaas , het al daai ops met die hardbody gedoen maar dit word nou net makliker
Andre Durand
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1068 times
- Been thanked: 986 times
Re: Hennops tomorrow?
Dankie vir jou en Pieter Andre, dit was lekker.
Ja, die bakkies kan al die hindernisse doen (ten spyte van die beskrywings wat mens in tydskrifte soos Leisure Wheels en WegRy lees oor hoe moeilik die roete is wanneer hulle 'n Unimog of 'n Gelandewagen daar toets), maar die Patrollies doen dit net soveel makliker. Daar is letterlik nie 'n hindernis daar wat 'n patrollie laat sukkel nie.
Dis hoekom ons die brandstof betaal ne? Want ons weet mos, hierdie karre is net op 'n ander vlak.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Hennops tomorrow?
Ai tog en het heeldag gele en niks doen..................
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
-
- Patrolman
- Posts: 538
- Joined: 29 Sep 2014 12:40
- Full Name: Pieter Botha
- Nickname: Pieter
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: '05 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 96 times
Re: Hennops tomorrow?
+1. Baie dankie almal. Dit was great!Peter Connan wrote:Dankie vir jou en Pieter Andre, dit was lekker.
Ja, die bakkies kan al die hindernisse doen (ten spyte van die beskrywings wat mens in tydskrifte soos Leisure Wheels en WegRy lees oor hoe moeilik die roete is wanneer hulle 'n Unimog of 'n Gelandewagen daar toets), maar die Patrollies doen dit net soveel makliker. Daar is letterlik nie 'n hindernis daar wat 'n patrollie laat sukkel nie.
Dis hoekom ons die brandstof betaal ne? Want ons weet mos, hierdie karre is net op 'n ander vlak.
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1068 times
- Been thanked: 986 times
-
- Patrolman
- Posts: 575
- Joined: 12 Mar 2012 17:24
- Full Name: andre durand
- Nickname: leeuloop
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: PATHFINDER
- Home Language: afr
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 36 times
Re: Hennops tomorrow?
Peter dankie vir die mooi fotos van LeeuLoop 2
Andre Durand
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Who is online
Users browsing this forum: Majestic-12 [Bot] and 60 guests