Page 9 of 14

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 19:50
by Etienne Gous
Net n woord van dank aan Oom Mac vir die organisering van die Dyna dag. Ek het nie net geniet nie, maar ook gebaat by die dag.
Baie dankie, en ons wens jou ook seen toe met jou uitreiking.
Was regtig lekker gewees. Om Mac dra asb. ook ons dank oor aan jou vriende (Leon en sy span) by SAC Boksburg vir hulle hulpvaardige diens en gasvryheid. :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 20:28
by Tinus lotz
Great dag...great mense.....ek sal enige dag soontoe ry om hulle te onder steun dankie almal....plak bietjie julle syfers
168 kw 340nm

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 21:03
by Picasso
Hi All

Thank you very much for a well organized Dyno Day.
Nice Day, Nice Event and very nice people.
I was quite surprised about the big number of different engine variations and also quite surprised of the performance of the various diesel powered cars.
With 131 KW / 285 NM (flywheel) I was ranking on the lower end…. But nevertheless, I am quite ok with that result. Driving like nanny I will in any case only use a fraction of the power available.

Special Thanks to Oom Mac as well Leon and team/ SAC Boksburg for making this event possible.
….and not to forget Kobus for the nice and interesting chat + the patrol manual.

Thank you all
Vielen Dank
Henning / Patrol 4.5 auto :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 21:41
by Andre Steyn
Great dag gewees dankie manne en Dankie oom mack vir die inisiatief. Nou ja na bietjie fine tuning het my wa 147.5kw en 455nm gemaak. Met 265/75R16 wiele. Dink daar is nog baie ruimte vir verbetering.

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 21:44
by ChristoSlang
Chuck did 119 kW (3200 rpm) and 380 Nm (2200 rpm). Some of the other 4.2 diesels (ja, Andre, ek kyk na jou!) kicked serious dust (smoke?) in our eyes, though :biggrin:

The Z managed a 355 kW (6000 rpm) and 560 Nm (4250 rpm) run later in the day. See why petrol cars also need turbos? :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 30 May 2015 21:52
by Andre Steyn
Ja nee kyk daai swart kat van jou het baie baie mooi gedoen Christo! Baie netjiese setup! Ek dink met so bietjie fine tuning kan ons daai wa van jou by my en michael sin kry.

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 31 May 2015 07:25
by Michael
Awesome dag gewees, dankie oom Mac vir die reelings en dankie aan almal by SAC Boksburg. Ek sal enige tyd iemand soontoe verwys, hulle het regig moete gedoen om dit n great dag te maak en het dit verseker reg gekry.
Ek wat heeltemal tevrede met my uitslae gewees met my 305/70/16 tyres teen sommige ander manne wat 31" tyres opgesit het vir die dag :lol:
138kw en 430Nm met redelik rook

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 31 May 2015 15:40
by Herrie
Leon het my vertel dat hy dit op sy bakkie getoets het en as jy grooter bande op sit kry hulle minder krag op hulle Dyno.

Hy het ook sy bakkie getoets en as jy M/T bande op het verloor jy nog meer krag op die Dyno!

My Patrol het grooter bande en M/R bande so die krag wys baie minder.

Laaste keer was myne getoets om 99.4Kw en nou dat ek die PCV valve skoon gemaak het wys die Dyno dis 114.2Kw en die torque is nou 273.9 op 1500Rpm wat nou sterker op laer rev's is. :blonde: :blonde: :thumbup: :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 01 Jun 2015 05:24
by Michael
I wonder why IanT is so quiet?

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 01 Jun 2015 08:42
by ricster
Michael wrote:I wonder why IanT is so quiet?
Hahahahahahaha.... Ian, come now brother.... we still like you. But my Iron Maiden and Michael's Patrol are VERY similar, with maybe 0.1 bar difference in boost pressure. So the figures speak very loud this morning !!!

Michael those are some impressive figures mate !!!