Page 1 of 14

DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 20 Mar 2015 11:28
by Kagiso II
O K .. reg manne -- Oompie het vir ons n datum ingetrek vir DYNO toetse [gratis ja] vir Saterdag 30 Mei.
Detail volg, maar jy kan solank dagboek en my hierlangse aandui of jy gaan bywoon]
[Dis in Oos Rand .. ]

Ingris: O K Gents, the uncle has arranged a date for a DYNO day. We will take our tjorre for free Dyno run and diagnose and advice to fix.
We will discuss MADMAN EGT sensor
Hope to have some 4x4 accessories on display as well
And hopefully an expert talk to us obout FREE FLOW BRANCHES and EXHAUSTS

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 20 Mar 2015 11:34
by Herrie
Dankie hiervoor!!

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 20 Mar 2015 11:39
by JoshJ
Dis Great, thanx Oom. Hoop ek kan dit maak. :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 20 Mar 2015 11:59
by Kagiso II
Ek be-oog om die DYNO dag met gratis Dyno toets by te woon o 30 Mei 2015 [09:00]
["Hi-lite" hierdie deel asook die name hieronder, plak dit op n nuwe pos, voeg jou naam by volgende nommer en "pos vinnige antwoord" Ek sal al die inligting TOV die dag, hier op bladsy 1 bywerk. Die dag is gratis - ek gaan net vrywillige bydraes vra vir ons Uitreike]

INGRIS: "I would like to attend the DYNO day on 30 May for a free Dyno test of my 4x4"
[Pleas Hi-Lite this and the names, copy to a new post, add your # & name below, and hit 'SUBMIT" :-)]

1) Oompie Mac
2) Kobus Pienaar
3) Josh J
4) Tinus Lotz
5)

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 20 Mar 2015 14:44
by Tinus lotz
Ek dink ek is daar soos n bad rash.... :rolling: plak my naam oom mac ek is op my foon kannie koppie en paste nie laat die petrols bietjie krag wys......bring daai diesels :thumbup:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 22 Mar 2015 18:55
by ChristoSlang
Kagiso II wrote:[Dis in Oos Rand .. ]
Oompie Mac, gaan ons visums nodig kry? :rolling:

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 22 Mar 2015 18:57
by ChristoSlang
Ek be-oog om die DYNO dag met gratis Dyno toets by te woon o 30 Mei 2015 [09:00]

"Hi-lite" hierdie deel asook die name hieronder, plak dit op n nuwe pos, voeg jou naam by volgende nommer en "pos vinnige antwoord" Ek sal al die inligting TOV die dag, hier op bladsy 1 bywerk. Die dag is gratis - ek gaan net vrywillige bydraes vra vir ons Uitreike]

INGRIS: "I would like to attend the DYNO day on 30 May for a free Dyno test of my 4x4"
[Pleas Hi-Lite this and the names, copy to a new post, add your # & name below, and hit 'SUBMIT" :-)]

1) Oompie Mac
2) Kobus Pienaar
3) Josh J
4) Tinus Lotz
5) Christo

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 27 Mar 2015 14:20
by Michael
Ek dink ek sal daar wees

1) Oompie Mac
2) Kobus Pienaar
3) Josh J
4) Tinus Lotz
5) Christo
6) Michael

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 02 Apr 2015 07:21
by Tinus lotz
Net n voorstel....
Kom ons kyk wat ons kan reel maar dit sal nice wees as ons baie patrollies daar kan he
Ons moet iets reel vir elke tipe maw 4.8 met meeste kw en wringkrag....
4.2 diesel turbo klas dieselde
4.5 gu
En n gq klas
Wat dink julle?

En natuurlik een vir die 2.8 safari manne???

Re: DYNO day 30 MEI 2015

Posted: 02 Apr 2015 07:41
by Michael
Ek stem Tinus, klink na n great plan

Nie een plek se dyno leesings is dieselfde as die volgende plek sin nie, mens kan net werklik een Patrol met n ander vergelyk op dieselfde dyno op dieselfde dag