Page 3 of 10

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 13:12
by offroadbiker
Daarsy - so al die lang naweke vir April is nou verby en hopelik het almal een van die 3 gebruik om bietjie weg te breek.

Nou is dit egter tyd om 'n 4x4 naweek in te pas, dis al amper helfte van die jaar :surprised: So die wat nog lus is om ons te join vir die een, plak jou naam hier onder.

Ons gaan lekker speel en GROOT kuier ie pak die OBS eerste in :oldtimer:

Lysie

1. Dirk - dep paid
2. Oelie - waiting on confirmation of training from work....
3. Chris B - dep paid
4. Peter C - dep paid
5. Mcrite - dep paid
6. Tinus - deciding between 4x4 and dancing....
7. Alex - dep paid
8. Michael - Tentative
9. Schalk - Tentative

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 06 May 2015 15:23
by Tinus lotz
Dirk ek wag net vir finale kinder dans program ....

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 12 May 2015 20:45
by Carel
Daarsy - so al die lang naweke vir April is nou verby en hopelik het almal een van die 3 gebruik om bietjie weg te breek.

Nou is dit egter tyd om 'n 4x4 naweek in te pas, dis al amper helfte van die jaar :surprised: So die wat nog lus is om ons te join vir die een, plak jou naam hier onder.

Ons gaan lekker speel en GROOT kuier ie pak die OBS eerste in :oldtimer:

Lysie

1. Dirk - dep paid
2. Oelie - waiting on confirmation of training from work....
3. Chris B - dep paid
4. Peter C - dep paid
5. Mcrite - dep paid
6. Tinus - deciding between 4x4 and dancing....
7. Alex - dep paid
8. Michael - Tentative
9. Schalk - Tentative
10. Carel

Hoeveel is die deposito en aan wie betaal ons, het ek dit misgelees?

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 13 May 2015 08:03
by offroadbiker
Lysie

1. Dirk - dep paid
2. Chris B - dep paid
3. Peter C - dep paid
4. Mcrite - dep paid
5. Alex - dep paid
6. Carel -
7. Michael - dep paid
8. Schalk -

Tentative
1. Oelie - waiting on confirmation of training from work....
2. Tinus - deciding between 4x4 and dancing....

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 13 May 2015 08:29
by Michael
My dinge lyk ook of ek dit wel gaan maak

Waar betaal ins die deposito in en hoeveel?

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 13 May 2015 08:57
by offroadbiker
Michael wrote:Waar betaal ins die deposito in en hoeveel?
Carel and Michael - PM sent

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 13 May 2015 10:53
by Schalk
Ek en my buddy sal da wees. defnitief. wats die deposito wat ek moet betaal. ek gan my trailer sleep soo gan plek vat met krag as dit moontlik is

Groete

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 20 May 2015 10:25
by offroadbiker
Michael wrote:My dinge lyk ook of ek dit wel gaan maak

Waar betaal ins die deposito in en hoeveel?
Deposito gekry :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 26 May 2015 13:58
by offroadbiker
Die tyd loop ook ma stadig - ek kry al 4x4 onttrekkingsimptome :surprised:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 26 May 2015 16:00
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Die tyd loop ook ma stadig - ek kry al 4x4 onttrekkingsimptome :surprised:

Jy moes maar kom ry het by Hobby Park Saterdag.
Dit sou gehelp het