Page 1 of 10

Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 13:57
by offroadbiker
Reg ons gaan die lang naweek in Junie bietjie boskamp by Buffalo Gorge in Mpumalanga

Kostes is as volg:
• ‘n eenmalige R15 per voertuig by aankoms - ek reken ek kan vryskelding hiervoor kry
• R75 pppn vir kamp en kids 10 jaar en onder betaal R30 pppn
• R200 vir 4x4 sluit dit beide roetes in - 18 km Eko-roete en die Bobbejaanloop
• Indien nie kan klaar kom sonde krag - ekstra koste - R45 per nad/dag bring net n lang (20M) koord saam asb

Let daarop dit is winter - so ek het 'n bakie vrag hout bestel vir R500, as dit reg is met almal dan deel ons die koste tussen almal???????

Dan gaan ry ons ook die 14/15de die Ribbikkloof 4x4 roete, die baan is 40km verder vanaf Buffalo Gorge.
•    Koste is R110 per voertuig en bestuurder
•    R70pp adisioneel

Aangesien dit 'n langnaweek is kan ons ook die buurplaas te besoek - uBhetyan - Leeu voer,zoo ens en ete R100pp

Buffalo Gorge Eco Adventure Middelburg Buffalo Gorge is situated on a farm approximately 36km north of Middelburg Mpumalanga on the Groblersdal N11 road towards Loskopdam in the beautiful natural wilderness 013 245 1049 http://www.hhashi.co.za

Ribbokkloof Lodge & 4×4 Middelburg Ribbokkloof Lodge is a unique holiday farm situated in Mpumalanga close to Middelburg 082 388 3247 http://www.ribbokkloof.co.za

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 13:58
by offroadbiker
Lysie

1. Dirk
2. Oelie
3. Chris B
4. Peter C
5. Mcrite
6. Tinus
7. Alex

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 15:01
by DawidT
Baie nice plekke! ek was al by altwee, dit is sommer na aan my. Laat ek by die baas hoor wat se sy!

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 15:30
by Tinus lotz
Ja dawid kyk nou hoe mooi fokus jy nou dis nie al dag dat die forum mense daar in julle valley kom speel nie....JY MOET kom saam kuier.... :salute:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 17:42
by Peter Connan
Deposito betaal.

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 03 Mar 2015 18:28
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Deposito betaal.
Ditto

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 10 Mar 2015 09:05
by offroadbiker
Deposito betaal

Mcrite - betaal

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 01 Apr 2015 11:46
by offroadbiker
Tx Mnr Boegman - deposito gekry :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 02 Apr 2015 07:35
by Michael
Julle ouens moet dit geniet, klink baie lekker!

Dis twee weke voor my Namibia trip so ek sal nie kan saam gaan nie

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 02 Apr 2015 09:05
by offroadbiker
Michael wrote:Julle ouens moet dit geniet, klink baie lekker!

Dis twee weke voor my Namibia trip so ek sal nie kan saam gaan nie
Ek sou nou juis dink jy moet saamkom om alles te toets en seker te maak dis 100% :oldtimer: