Page 4 of 7

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 09:55
by SCUBA Patrol
OK OK kom laat ek 'n spanner in die speke gooi!

Siende dat almal so aan die einde van die jaar baie bedrywig is met werk funksies en familie dinge hoekom doen ons dit nie vroeg in die nuwe jaar nie? Dan skop ons die nuwe jaar oop die regte manier af en spoed! (of die gebrek daaraan :rolleyes: )

Wat seg julle? (Saterdag 11 of 18 Januarie?)

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 12:11
by Stefan
Klink vir my reg John!

Die 9de is omdat Jules in die kaap (Stellenbosch) is. Enige lekker plekke wat jy kan voorstel David?

Ek sien ten minste 2 GTGs :woo:

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 12:53
by David
La Romantica is altyd lekker vir 'n pizza en 'n bier! :thumbup:

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 13:23
by Stefan
Great. Maak ons dit dan so van 18:00 se kant af?

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 14:38
by SCUBA Patrol
great dan kan ek sommer van die huis af loop!!! Sien die Kaap is baie sentraal! as ek 'n bier teveel in het hoef ek nie met Trol te ry nie!

Stefan ek stem too CT GTG one now and the other next year!

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 15:25
by Jules
La Romantica om 18h00 is perfek, hopelik is hulle oop op Maandae

Sien jul daar

Shalom

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 15:32
by SCUBA Patrol
Ander gaan ons na Jimmy's om die hoek! :thumbup: :blonde: :woo: QQQ

Re: CT Year End Get together?

Posted: 21 Nov 2013 15:54
by David
Lekker man, lekker :woo:

Re: CT Year End Get together?

Posted: 22 Nov 2013 08:47
by Jules
More al die Stellenboschers

Is daar n stoorplek in Stellenbosch om n paar goetertjies van my dogter te stoor ( bed,yskas,boekrak,klompie bokse, stoel, kleedtafel, bedkassie ) Sy wil bitter graag in die Stellenbosch area aanbly en is tans opsoek na werk. Wil nou nie dadelik sign vir n woonstel of so iets in Stellenbosch of Somerset Wes en sy kry dan werk in die ander dorp nie. As iemand dalk weet van n opening sal great wees, sy het verlede jaar BComm Bestuurswetenskappe gekry en hierdie jaar n Nagraadse Diploma in Bemarking by Univ Stellenbosch gedoen.



Sien hopelik n klompie van jul die 9de by La Romantica

Shalom

Re: CT Year End Get together?

Posted: 22 Nov 2013 13:44
by rvanrooyen
Jules, weet nie of dit is waarna jy soek nie, maar kyk maar op die volgende links:
http://www.topshell.co.za/SelfStorage.aspx en http://www.storagersa.co.za/branches/we ... llenbosch/