Tierkloof 30 Aug 2009
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 21 times
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Tierkloof was baie lekker,net so nice om n klomp patrols te sien en om hul baase te ontmoet.Baie dankie vir die lekker dag patrol manne en baie dankie Pieter vir die reel daarvan.G-man jy het n mooi kar werklik en soos jy se kom ons try vir meer patrols volgende keer.
Groete Frans
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
- Patrol4.8
- Senior Member
- Posts: 124
- Joined: 02 Aug 2009 20:47
- Full Name: Cornelius Kotze
- Nickname: Cor
- Home Town: Wellington (Western Cape)
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.8
- Home Language: Afrikaans
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Sjoe, ek sien ons 7 Patrollies pronk nou bo-aan die bladsy
Cornelius Kotzé
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
'03 Patrol GRX 4.8 AT
OME 2" lift
33" BFG A/T
- Vaatjie
- Senior Member
- Posts: 140
- Joined: 16 Apr 2009 20:52
- Full Name: Francois Slabbert
- Nickname: Faffa
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bellville
- Been thanked: 1 time
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Dis maar goed ek was nie daar nie, want my standaard PATROL sou net die foto bederf het. Hi hi hi Dit moes lekker gewees het, maar ek wonder net, was julle kerktoe of is daar darem 'n paar fotos in die bos, klip, sand geneem.
Time and tide waits for no man.
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
hahaha....wil ek ook weet...!! :idea:
Jacques Smit
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Hi All,
Ok Ok I get the message - laat ons darem nou die sand en klip ook wys. Ek wou eintlik nie so baie fotos post nie - bang die "GROOTBASE" raas met my - maar juule soek dit so hier is dit:
Blaasoppie skop klip!!
Tour de Frans wys hoe om dit te doen sonder klip skop
Rodger Dodger se wa bring sy kant
G-Ma durf die klip aan...
En maak mince meat van hom!!!
Rodger wys sy staal
G-Man se pel kom...
....En hy eet hom soos n mielie!!!
Saltman kom en try dieselfde....
....en glip soos n koekie seep daaroor!!!
Cornelius volg op...
...en doen dit met gemak!!
Ok die Cruiser moet seker ook n beurt kry.....
....en wragtig hy maak dit!!!
Blaasoppie lig sy been....
En Frans se wa na-aap hom!!
En wragtig die Cruiser "cruise" daar uit!!!
Ok - hoop darem ek het nou almal se belustigheid so bietjie bevredig!!! Tot volgende keer wat ons weer so maak - hierdie keer net met meer Patrols!!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Very nice!! Thx!!
Where's the rest...??
Where's the rest...??
Jacques Smit
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Rittelin,
Jy soek nou vir moeilikheid - die Administrators en moderators (GROOTBASE!!!) sal my ophang - ek het oor die 500meg se fotos van Sondag - maar kan nie almal hier post nie!!!
Jy moet maar tevrede wees met daardie - miskien post van die ander ouens ook n foto of drie - daar was darem nog ander kameras ook

ok!! ek weet dis nogals 'n mission om die goed ge-size en gelaai te kry...
T.R. (trip reports) posting op 'n Forum issie vir sissies nie...!!
T.R. (trip reports) posting op 'n Forum issie vir sissies nie...!!
Jacques Smit
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
cell: 082-603-8080
fax: 086-503-5083
email: thebeat@iburst.co.za
http://www.flickr.com/photos/thebeatmusic/
http://www.capeweddings.co.za/djs/beat-mobile.html
http://www.celebrationhouse.co.za/
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 4 times
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Ek stem saam - T.R.'s isssie vir sissies nie - maar daar is BAIE BAIE ander meer "user friendly" maniere van goed op die web laai!!! (Administrators & moderators take note!!)
Ek dink in elk geval teen die tempo wat ons forum groei sal die GROOTBASE in elk geval moet kyk na ander meer praktiese en eenvoudiger maniere - daar is manne wat met hul hande in die olie werk en nie baie rekenaar vaardighede het nie - en ons mis goeie raad en fotos van hulle af juis omdat hulle sukkel en nie lus is daarvoor nie. Ek is nou weer nie 'n olie hande ou nie - dis hoekom arme Tour de Frans seker ewiglik spyt is hy het my sy sel no en adres gegee - ek boer daar!!! Gee my maar eerder die rekenaar!!
Ek dink in elk geval teen die tempo wat ons forum groei sal die GROOTBASE in elk geval moet kyk na ander meer praktiese en eenvoudiger maniere - daar is manne wat met hul hande in die olie werk en nie baie rekenaar vaardighede het nie - en ons mis goeie raad en fotos van hulle af juis omdat hulle sukkel en nie lus is daarvoor nie. Ek is nou weer nie 'n olie hande ou nie - dis hoekom arme Tour de Frans seker ewiglik spyt is hy het my sy sel no en adres gegee - ek boer daar!!! Gee my maar eerder die rekenaar!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
'n Maklike manier om die fotos te resize is om gebruik te maak van Infranview.
Download dit van hier af:
http://www.irfanview.com/main_download_engl.htm
Dit verniet
Maak gebruiik van die menu's
Image
Resize
Save as
dan gaan jy na jou persoonlike gallery, upload so 10 fotos op 'n slag.
Makliker as om olie af te tap.

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 51 guests