Update:
Mens kan nie by/op/langs Nzikasi rivier kamp nie - dis langs 'n trust gebied.
Mens kan wel by "piet se pad" boskamp.
Rivier is naby KNP Numbi hek.
Piet se pad is by Louw's Creek.
Elands 4x4
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 172 times
Piet se Pad
Paar ouens wat ek ken het onlangs Piet se pad gaan ry. Ek kon ongelukkig nie saam ry nie, hulle wil binne volgende maand of so weer gaan, hopelik sal ek dan saam gaan..
Sukkel nog om die koordinate by hulle te kry... hulle is maar gheheimsinnig...
Daar het n boom ongeval wat die pad geblok het... het nie n kettingsaag gehad nie so moes maar omdraai.
Sukkel nog om die koordinate by hulle te kry... hulle is maar gheheimsinnig...
Daar het n boom ongeval wat die pad geblok het... het nie n kettingsaag gehad nie so moes maar omdraai.
- Attachments
-
- IMG_6018.JPG (135.73 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6017.JPG (251.06 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6016.JPG (201.41 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6015.JPG (159.11 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6014.JPG (162.68 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6013.JPG (174.92 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6011.JPG (117.53 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6010.JPG (45.87 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6009.JPG (73.86 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6005.JPG (104.15 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6004.JPG (65.52 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6003.JPG (92.91 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_6002.JPG (96.97 KiB) Viewed 2239 times
-
- IMG_5999.JPG (99.25 KiB) Viewed 2239 times
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 172 times
Piet se Pad
- Attachments
-
- IMG_6031.JPG (145.82 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6030.JPG (196.32 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6029.JPG (135.38 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6028.JPG (153.82 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6027.JPG (155.23 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6022.JPG (207.69 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6020.JPG (248.06 KiB) Viewed 2236 times
-
- IMG_6032.JPG (186.19 KiB) Viewed 2236 times
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: Piet se Pad
Sjoe,SJC wrote: ↑11 Mar 2018 12:11 Paar ouens wat ek ken het onlangs Piet se pad gaan ry. Ek kon ongelukkig nie saam ry nie, hulle wil binne volgende maand of so weer gaan, hopelik sal ek dan saam gaan..
Sukkel nog om die koordinate by hulle te kry... hulle is maar gheheimsinnig...
Daar het n boom ongeval wat die pad geblok het... het nie n kettingsaag gehad nie so moes maar omdraai.
'n Pad wat nie baie gery word nie kan gevaarlik wees.
Lyk nie asof daar baie omdraai plek was nie. Kon lelik geraak het as daar nie was nie.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 52 guests