Page 1 of 3

Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 15:32
by Janusj
1. Name: Full Name (Nickname/Registered Name)
Janus J v Rensburg / Janusj
2. Birthday and Age:
24 August, 36
3. Town and Country of residence:
Pretoria
4. Home Language:
Afrikaans
5. Occupation/Business:
Product Manager: Nissan Premium & Performance cars (GT-R, 370Z, PATROL & LEAF), Motorsports
6. Family status:
Married, 5 year old son
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums:
None
8. Current 4x4:
Nissan Patrol 5.6 V8 Y62
9. Current Mods:
None
10. Mods on wish list:
Overlanding Accessories
11. Vehicle on wish list:
N/A
12. Previous 4x4's:
Navara D/Cab
Hardbody K/Cab

13. Last 3 offroad or overland destinations:
Namibia, Dubai
14. Your favourite destination:
Namibia
15. Other hobbies:
Track racing, Offroad Motorcycle and adventure bikes, Offroad Rally
16. GPSr and Map Data used:
N/A
17. Rate your 4X4 and overlanding experience:
Advanced
18. Online Photo Site:
https://www.facebook.com/janus.jansevanrensburg
19. Photos of you and your Vehicle:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 15:42
by nisjeep
Jis Janus
Welkom hier by die ander Patrol forum. Dankie dat jy bereid is om jou nek uit te steek op facebook! Party manne kan erg wees.
Dit is maar net omdat Nissan SA die eienaars so lank al ignoreer. Ek hoop jy gaan dit verander. :thumbup:

Die Gautengers het hulle Rivier en Duine trip eersdaags so jy moet daai uitnodigings aanvaar sodat hulle jou kan mak maak om vir die Kapenaars te kom kuier!

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 16:07
by Herrie
Hi Janus baie dankie dat jy nou hier is en die mooi fotos wat jy ingesit het. :thumbup:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 16:15
by hugejp
:welcomewave:

Baie welkom.

:thumbup:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 16:30
by Janusj
nisjeep wrote: 27 Jul 2018 15:42 Jis Janus
Welkom hier by die ander Patrol forum. Dankie dat jy bereid is om jou nek uit te steek op facebook! Party manne kan erg wees.
Dit is maar net omdat Nissan SA die eienaars so lank al ignoreer. Ek hoop jy gaan dit verander. :thumbup:

Die Gautengers het hulle Rivier en Duine trip eersdaags so jy moet daai uitnodigings aanvaar sodat hulle jou kan mak maak om vir die Kapenaars te kom kuier!
Baie dankie...ek kan nie verander wat in die verlede gebeur het nie maar vorentoe kan ek net my beste gee...is lekker om deel te wees van so 'n groep passievolle mense.

Wens ek kon die Rivier en Duine trip bywoon maar het klaar ander verantwoordelikhede...moet myself nou split op naweke tussen Patrols en GT-Rs...nie die slegste probleem waarvan ek al gehoor het nie...hehe

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 16:31
by Janusj
Herrie wrote: 27 Jul 2018 16:07 Hi Janus baie dankie dat jy nou hier is en die mooi fotos wat jy ingesit het. :thumbup:
Dankie meneer...

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 17:15
by iandvl
Welkom Janus. :salute: :salute:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 21:39
by Picasso
Hi Janus,

i am pleased to see you joining this forum / perhaps my little talk to you contributed to that.

So... a big welcome to you. :welcomewave:

Try to join them on one of their next trip. The guys in this Forum are just "Hardcore Fantastic" and have defended / promoted the Nissan Patrol Brand very successfully in the past as can be seen in all the different articles and trip reports in various magazines.

See you in one of the next outings / either Patrol or Z/GTR

:salute:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 27 Jul 2018 23:01
by offroadbiker
Welkom :thumbup:

Re: Newbie - Nissan SA

Posted: 28 Jul 2018 06:46
by Michael
Welkom Janus, hoop jy bring n paar vinnige goed na die duine trip :biggrin: