Welkom inni bonnel
Geluk met die aankoop
Moet nounie skaars raak nie .. julle Kaapnaars het n manier op "uit te val" ... anders moet jy maar Gatteng toe trek [al het julle nou weer baie water inni Kaap in ]
Boek daai RIVER TRIP datums .. en kom. Jy sal NIE spyt wees nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!