Page 2 of 2

Re: Splinternuwe Patrol eienaar

Posted: 26 May 2017 08:04
by jonathan
Welkom Peter! Bly om nog 'n Patrol op die Weskus te kry! Ons soort is maar skaars hier :lol:

Re: Splinternuwe Patrol eienaar

Posted: 26 May 2017 08:12
by iandvl
Welkom. :salute: :salute:

Re: Splinternuwe Patrol eienaar

Posted: 26 May 2017 09:56
by Herrie
Baie welkom Peter! :thumbup:

Re: Splinternuwe Patrol eienaar

Posted: 26 May 2017 10:05
by georgeb
Welcome Peter!

Best choice of vehicle, worth waiting for while you playing expat...

Re: Splinternuwe Patrol eienaar

Posted: 26 May 2017 15:15
by nisjeep
Baie Dankie aan almal vir die verwelkoming. Ek gebruik dieselfde handle "nisjeep" op die ander forums .
Ek gaan so 'n tydjie eers terugstaan en met die ogies steel.
Glo daarin om eers te leer voor ek praat. Daarna gaan julle my nie stil kry!
Ja, het vergeet al van my Wrangler eskepades, daarom die gemengde naam. Kom ons los dit daar.
Hier is 2 pics van my nuwe wa. Ek belowe hy gaan nie so lyk na die winter nie.