Re: Tommie Watkins Jnr (TommieGQ) Introduction
Posted: 21 Apr 2017 16:21
daai 4.2 van Michael het al n paar van ons gevang. Die 4.5 van my is binne n week na die trip verkoop met Tinus se hulp.
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Dankie baie Oom ek waardeer dit is rerig n lekker voertuig as dit nie vir Oom was nie het ek nie een gehad nie! Gaan hom verseker n mooi haardroer op sit dan gaan hy mooi maak!!Tinus lotz wrote:Mooi tommie bly jy geniet hom Raka gaan nog lang trane huil oor daai een ......maar hy rol meeste met sy 4.8 nou....slaan uit laat ons kan n mooi haardoër op daai motor plak ......daai ga mooi wees
So praat 'n yster!Tommie wrote:Ouboet.
Ja nou kan jy ook sien en beleef watse goeie manne en dames is eintlik op die forum. Al die raad wat jy soek sal jy hier kry. Spaar jou geld en laat Michael jou help, dan het jy lekker sterk voertuig. Moet asb nie dat die Ooms op die forum jou vertel dat diesel beter as petrol is nie.... Pappa sal jou mooi leer. Geluk met jou voertuig... Baja lief vir jou.
Dit is soos ons almal voel oor ons Patrols Michael......dis die liefde vir die voertuie diesel or notMichael wrote:Ha ha Tommie, ek sal nou nie saam met jou v8 kan praat nie......maar die diesels is maar n liefde wat jy het of nie
Toevallig een op olx gesien as ek nou so omgeskuk mag wees die thread steel.Tommie wrote:More Maats.
Michael ek grap net. Is self opsoek na n diesel bakkie, maar die 4.2. Daar is niks beter om meer te sleep as diesel voertuig nie. Sal ook nou maar na die "KOOLSTOOF" kant toe moet oorskuif. Dankie ook vir jou en Tinus se hulp met die koop van Ouboet se GQ, Mari(my Vrou) het hom vanaf PTA na Kathu gery, en het hom so baja geniet. Soos Ouboet se....... Susan ry hom meer as hy.