New Member. Goeie dinge is oppad.
Posted: 01 Feb 2017 16:51
[album][/album]Goeie dag
Ek het einde 2016 'n 1982 Datsun/Nissan Safari 160 bakkie gekry en begin werk aan hom. Hy het 'n RD28 non Turbo in. Ek beplan nog nie enige lang trips nie, maar wil al die 4x4 roetes in en om die Cedarberge plat ry.
Die cab lyk goed en ek het 'n plat bak gebou en op gesit. Nou besig om die brieke oor te doen, pyp werk voor, onder en om die cab en om die vere shackels langer te maak. Nog BAIE planne en werk wat wag.
1. Name: Jaco Loubser - Bossie
2. Age: 32
3. Town and Country of residence: Citrusdal
4. Home Language: Afrikaans
5. Occupation/Business: Export/Agriculture
6. Family status: Married, 2 children
8. Current 4x4: 1982 Nissan Safari 160 Bakkie
10. Mods on wish list: Everything I can find.
12. Previous 4x4's: Isuzu
14. Your favourite destination: Cedarberg
17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Novice
Is seker die plek gaan my nog baie idees gee. WWW