Page 3 of 3

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 11:30
by SJC
Jules wrote:Baie geluk met n GREAT Lorrie en welkom hier, daardie Lorrie ook op my wish list maar ek wil hom n dubbel kak uit maak

Shalom
Vir wanneer mens te veel spicy kos die vorige aand geeet het....? :surprised: :rolling:

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 11:33
by Tinus lotz
iandvl wrote:Ferreira, just trying to put two and two together.

I had a look at a Patrol 4.2 pickup in Brits at Tinus' request a couple of weeks ago. If I remember correctly, the potential buyer was in Nelspruit. Was this for you ?

PS: If so, the truck you got looks a heck of a lot better than the Brits one. :rolling: :rolling:
Jip Ian ....that was for him

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 11:34
by iandvl
Tinus lotz wrote:Jip Ian ....that was for him
Thanks Tinus. Put that thought together this morning.

On a side note: Nice to see Patrol.MP numbers are growing nicely. :rolling: :rolling:

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 18:54
by Fezza
Dankie vir al die gelukwense.

SJC - die foto is geneem op my plaas op die Mara pad.
Ek sien n Patrol pickup elke keer as ek deur Sabie ry, seker joune.
Sal graag wil saam ry met volgende trip.

Tinus - hy trek okay maar het vandag trailer gesleep en dan kort hy meer poeier.
Sal draai kom maak.

Iandvl - ja dankie vir jou moeite! Waardeer dit baie. Ek het amper die
Brits een gekoop maar toe kry ek die een in Nelspruit.

Dankie.

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 19:08
by SJC
Het jy vandag net so na 5 by sabie slaghuis verby gery? (Met n trailer)

Het vir my baie na jou bakkie gelyk. :oldtimer:
Ek het voor die slaghuis saam met my dogter gestaan...

Ja my bakkie staan gereeld voor die liquor city in sabie... DDD
(Maar eintlik omdat dit my besigheid is. :biggrin: )

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 12 Apr 2017 20:18
by Fezza
SJC - inderdaad!! Ek wou stop by Liquor city maar met trailer is dit moeilik. Sal volgende keer stop.
Ek het jou gesien voor slaghuis.

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 24 Jun 2021 16:50
by ricster
Sadly, with thanks going to Fanus ( SJC ), who brought this to our attention yesterday. We lost a fellow Patroller Fezza. Sadly it was through the other big C... Cancer ( from what I read on the attached article ) in November 2020.

Rest in Peace Fezza

https://lowvelder.co.za/712407/well-kno ... st-cancer/

He has been added to our RIP section of our Forum.

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 24 Jun 2021 17:29
by andredurand
RIP Fezza

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)

Posted: 24 Jun 2021 17:42
by Tinus lotz
Jip he suffered from Cancer was a great man