Patroliax in ICU

Driving, recovery & more
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 372
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 1 time

Re: Patroliax in ICU

Post by Tjaart » 07 Dec 2009 15:08

Die beste nuus hierdie jaar!! :clap:

Baie geluk. Jy moet maar net geduldig [PROBEER] wees. maara dit gaan nie maklik wees nie. Laat weet my as jou Patrol reg is, dan gaan ry ons!!
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori

User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 62
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax » 10 Dec 2009 09:21

Ons wag nou vir ons liewe Nissan SA vir 'n paar parte wat hulle nou weet nie stock vir die (flagship) Patrol nie....Ek sit sommer hulle netwerk en internet af....nee wat, dan wag ek nog langer. :doh:

Hou vir my duim vas dat hulle alles kry en kan klaar maak voor die manne Dinsdag sluit. :pray:

User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 62
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax » 17 Dec 2009 15:39

Wel Patroliax is nou aan mekaar, loop blykbaar soos 'n bom.......

Die ouens kry net nie laat sy reg idle nie....sy idle teen 1500r/min...? Hulle computer raak niks wyser nie, het enige iemand so iets al gehaat...?

User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 62
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax » 18 Dec 2009 23:03

Thanx Wheels, dit was dit idle control valve....

Hulle haal hom uit spuit hom maar niks...toe ek vanmiddag daar kom se hulle geen luck nie.....vra toe vir 'n lekker stewige phillips tik tik tik en woeps kom die idle revs reg...

Die Visco is nuut soos meeste te goed buiten die engin en so aan....maar die skop vir my teveel in. sal haar so bietjie ry en kyk wat gaan aan...dit was wel baie warm vandag.

Verder voel sy net soos voor al die drama...trek bef.K, lekker om weer die 4.8 onnir die g.t te he...ek het haar baie gemis die laate 6 weke...

Patroliax se makeup sal maar wag toe vogende jaar, maar meganies is sy 100.....

User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 372
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 1 time

Re: Patroliax in ICU

Post by Tjaart » 19 Dec 2009 16:13

Excellent

So jy kom die 28ste saam De Wildt toe? QQQ . En ons kan bietjie ry ook!!! :salute:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori

User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 62
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax » 25 Jan 2010 17:23

Na nog 'n 23 dae se gewag kry ek more 'n waterpomp...400km na my vorige post het die ding opgepak....Nissan SA vat toe van die 2 de tot nou toe om vir my een te kry....... :thumbdown:
:think: :think: :think: :think:

User avatar
yamiax
Senior Member
Senior Member
Posts: 62
Joined: 06 Apr 2009 15:51
Full Name: Pieter Herbst
Nickname: Yamiax
Home Town: Sinoville
Current 4x4: 4.8GL 2005
Home Language: Afrikaans

Re: Patroliax in ICU

Post by yamiax » 23 Feb 2010 12:45

Water pomp in gesit en 'n dag later het die "nuwe" aircon comprssor opgepak. Gister weer terug gekry na nog 'n maand se wag vir Parte......NISSAN SA SUCKS...Vandag vir die eerste keer met 'n smile in Midrand aangekom....ek hoop die smile bly lank op my gesig.... :woo:

User avatar
Herrie
Moderator
Posts: 3771
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 70 times
Been thanked: 98 times

Re: Patroliax in ICU

Post by Herrie » 23 Feb 2010 13:41

Mooi so!!! :thumbup:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX

Post Reply

Return to “26. Techniques”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests