Die 4.8 is seker die beste sand masjien ooit die ooser ouens wil dit nie hoor of weet nie jy moet hulle maar net wys!!
Sit in lowrange en trap die petrol as jy nie aanloop het nie sit in derde of tweede en hou vas!!momentum en wiele wat draai is alles met die regte banddruk natuurlik
Kyk maar self en laat ons weet!!!!
