Dit wys jou nou net wat dit vat om n Trol uit te haal as hy die dag vasval
As n Patrol die dag vas sit
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
As n Patrol die dag vas sit
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
-
- Senior Member
- Posts: 327
- Joined: 01 Apr 2012 14:44
- Full Name: Jacques Strauss
- Nickname: NISMOnator
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2007 Nissan Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: VALHALLA
- Has thanked: 19 times
- Been thanked: 3 times
Re: As n Patrol die dag vas sit
Ja nee kyk, weet anyway nie wat hy daar wil gaan kyk in die dam nie. Het tyres nie eers bitjie afgeblaas nie?
God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!
- Aries66
- Senior Member
- Posts: 236
- Joined: 08 Apr 2009 12:19
- Full Name: Louis Naude
- Nickname: Aries66
- Home Town: Pretoria, Sinoville
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 TD
2011 Navara 3.0V6 V9X - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria, Sinoville
- Been thanked: 3 times
Re: As n Patrol die dag vas sit
Ja en lyk ook sommer na pad bande, en as hy voor gehak was van die begin af sou dit ook nie so
baie werk gewees het nie.
Die hoek waarteen hy hom wou trek was te veel. Hy het teen die wiele in die modder getrek
Glo my as n Troll eers goed was is vat dit werk om hom uit te kry. Gelukig was die ou nog nie so
vas dat hy plat om sy maag vas gesuig het teen die modder nie.

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: As n Patrol die dag vas sit
Nie een van die lot het benul van 4x4 of recovery nie.
Eerstens kom 4x4 daai ou met 'n golfbroek almal weet khaki en 2 tone hemp met badges op is die uniform vir 4x4.......
Dan spin hy die trollie vas tot op sy pens, die ou met die trekker weet nie van diflock nie en hou ook aan spin, plaas van gebruik 'n langer kabel
Die kruiptrekker kom nog steed met 'n kabel so lank soos 'n olifant se slurp en trek die trekker teen 'n hoek.
Hoekom het hulle nie van die begin af die Trollie voorentoe gesleep nie, dan was al die grondverskuiwings en loopgraaf maakery on nodig.
En dit is alles die skuld van die ou met die golfbroek, dit is Rusland, miskien kan hulle hom voor 'n vuurpeleton sit, dat hy verduidelik......

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests