Page 1 of 1

Aardwolf Adventures

Posted: 04 Jul 2017 15:44
by Pieter B
Was iemand al by Aardwolf adventures net buite Nylstroom? Ek is tans op vakansie by Weesgerus en soek na ñ trail om te ry die naweek. Laasjaar het ek en Andre Serendipity gery. Serendipity is ook op die Forum se lysie vir einde September (Dirk?). Thabamonate het ook ñ trail maar jy moet daar bly om die trail te ry. Enige ander voorstelle?

Re: Aardwolf Adventures

Posted: 04 Jul 2017 19:30
by Kagiso II
Ek het AardWolf gedoen saam met McCarthy 4x4 ... so n klomp jaar gelede .. Met ons Terrano.
Daar is n klompie steil hellings
Dis nie n "roete" nie. Dis meer n "baan" met n klomp obstacles .. Dit was 2004.