Page 2 of 2

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 18 Jun 2017 13:36
by Alex Roux
Tommie

Miskien is die pad vorentoe "reguit-ses, warm-gemaak"?

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 18 Jun 2017 13:45
by Tinus lotz
Nou praat jy. ....net n blaasmasjien :woo:

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 20 Jun 2017 19:26
by Tommie
Alex.

Mmmm dit is die plan ja. :blonde:

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 28 Jun 2017 17:40
by Tommie
Dag Maats.

Die naweek is geskuif, tot verdere kennisgewing. Sal weer datums opsit. Lyk na September maand.

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 28 Jun 2017 22:14
by Ds J
Dankie

Re: 4X4 1/4 Mile Drag Racing Event

Posted: 10 Aug 2017 13:46
by ThysEllis
Hier is die nuwe details v Gatvat 1/4 mile