Page 1 of 4

brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 14 Sep 2016 22:12
by Jules
Hello allemal

Weet nie of ek hallusineer nie maar ek is seker ek het n ruk terug die vraag gevra watter een gee die slegste brandstof verbruik n 4x4 trailer of n roofrack maar ek kry nerens die topic nie

Shalom

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 06:52
by Herrie
Ek ry nou met my roofrack en toe kry ek 'n bietjie swakker petrol verbruik en toe dink ek dis omdat ek die rookrack op het maar nou met die laaste paar petrol inlaai kry ek weer beter petrol verbruik - meer as 5km/l - en ek dink dat voorheen die petrol was verkeerd gemaak want ek het tot op my Safari slegter petrol verbruik gekry en nou kry ek op hom ook beter petrol verbruik. :thumbup:

Ek gebruik net Sasol van ek kry geld terug van ABSA af.

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 13:03
by Peter Connan
Jules ek onthou die gesprek so jy halusineer nie. Soek harder! :biggrin:

Ek dink jy het om op die kampvuur afdeling geplaas. Goed verdwyn na 'n ruk daar.

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 14:10
by SCUBA Patrol
Jules,

Persoonlik dink ek die roofrack gaan minder invloed op brandstof gebruik he, behalwe as jy teen 120-130 aan jaag... as 'n sleepwa.

Redes is

1. gewig, jy gaan minder en meer wys pak en laai met 'n roofrack as in 'n sleepwa,
2. rolling resistance is hoer met 'n sleepwa aan as net die voertuig en roofack.
3. windweerstand dink ek bly amper dieselfde afhangend van hoe groot die sleepwa is, karavaan grote gewig
4. gewig.

Bottom line is hoe swaarder en grooter hoe hoer die gebruik.

Ek het met die roofrack op met gas silinders, dome tent (3m canvas), gereedskap, spaarwiel, 2 x gerry kanne en een en ander ekstras het ek soms 10 km /l gekry op ons trip Zambie toe so 4 jaar terug, by gese ons het nie vinniger as 80km/h gery oor die grense nie en die Trol het gepurr soos 'n katjie met die vrag op. Ek dink as ek gesleep het sou ek nader aan die 5km/l gekry het selfs teen daai snelhede.

So my gevoel is meer met 'n sleepwa as met 'n roofrack.

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 19:07
by Peter Connan
Jules, ek weet nie wat dit se nie, maar jy kry beter verbruik met jou sleepwa as wat ek met my dakrak kry.

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 21:15
by Jules
Nee ons sal sekerlik so 100km/h ry want my een vriend sleep n Jurgens Explorer so jag is buite die kwessie, ek het wel een keer oppad Mosambiek toe teen 140 - 150km/h met n trailer wat n RTT opgehad het en my verbruik was so 4.5l/km met my GQ.

Hier is prentjie van my trailer
Buzzard Industries Overlander
Buzzard Industries Overlander
Jules Trailer 1.jpg (125.76 KiB) Viewed 9710 times
baie handig as kombuis
baie handig as kombuis
Jules Trailer 2.jpg (113.29 KiB) Viewed 9710 times
Shalom

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 15 Sep 2016 23:18
by Kagiso II
Jules .. Die gewig en hoogte van wat op die dakrak is asook die grootte van die sleepwa EN sy wiele grootte en stroomblyning het 'n impak,
BUT in general the "rule of thumb" is PLUS 20% hoër brandstof met gelaaide dakrak en 50% met sleepwa [iets soos n Echo 2 of 3, Conqueror .. "boswaentjie

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 16 Sep 2016 22:53
by Jules
Mac my sleepwa het presies dieselfde rims en bande as my lorrie 31 x 10.5 R15 en my trailer is relatief lug

Shalom

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 22 Oct 2016 06:20
by SJC
Jules wrote:Nee ons sal sekerlik so 100km/h ry want my een vriend sleep n Jurgens Explorer so jag is buite die kwessie, ek het wel een keer oppad Mosambiek toe teen 140 - 150km/h met n trailer wat n RTT opgehad het en my verbruik was so 4.5l/km met my GQ.


Shalom
l/km or km/l?

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Posted: 23 Oct 2016 18:39
by Jules
Bietjie report back van my brandstof vrbruik
2 Rivieren Kamp
2 Rivieren Kamp
IMG_0160.jpg (189.19 KiB) Viewed 9556 times
Tussen 2 Rivieren en Mata Mata
Tussen 2 Rivieren en Mata Mata
IMG_0163.jpg (159.92 KiB) Viewed 9556 times
Dit is hoe ons Zoeloelanders rol, vroulief vat die stokke en ek skiet wild en drink Windhoek Draught :-)
Dit is hoe ons Zoeloelanders rol, vroulief vat die stokke en ek skiet wild en drink Windhoek Draught :-)
IMG_0168.jpg (83.54 KiB) Viewed 9556 times
Gereed vir aksie
Gereed vir aksie
IMG_0194.jpg (183.54 KiB) Viewed 9556 times
Oppad uit by 2 Rivieren
Oppad uit by 2 Rivieren
IMG_0200.jpg (145.49 KiB) Viewed 9556 times
Terug by Home Sweet Home
Terug by Home Sweet Home
IMG_0216.jpg (172.93 KiB) Viewed 9556 times
Sal nog n behoorlike trip verslag doen kan net sê dit was AWESOME en ek gaan weer
Aptyt wekkertjie 1
Aptyt wekkertjie 1
DSC00525.jpg (66.26 KiB) Viewed 9556 times
Aptyt wekkertjie 2
Aptyt wekkertjie 2
DSC02297.jpg (49.04 KiB) Viewed 9556 times

4408 km teen n gemiddeld van 5.53km/l ( slegste was 4.32km/l en beste was 6.18km/l )

Shalom