Page 1 of 1

Hennops Rivier

Posted: 26 Aug 2016 07:28
by Wilkie
Wanneer gaan iemand weer n vergardering by Hennops reel ....dis baie dae tussen river trip en Rust de Winter net nou is my Patrol se battery pap van te lank staan WWW :surprised: :lol:

Re: Hennops Rivier

Posted: 26 Aug 2016 07:43
by Stefaansie
Ek voel dieselfde.

Re: Hennops Rivier

Posted: 07 Sep 2016 23:31
by SJC
Ek jeuk ook om te gaan ry voor rust de winter, maar dink aan bietjie nader aan my soos bv buffalo gorge of waterfall/loskop.
Miskien naweek van 24 sept...

Re: Hennops Rivier

Posted: 08 Sep 2016 05:58
by Wilkie
Jis Fanus my Patrol rev ook sommer vanself as ek na hom kyk om bietjie te gaan speel
Maar ek is uit aksie uit tot einde van September en miskien die eerste week van Oktober ietsie doen :blonde: :blonde: