Kgalagadi advice / tips!
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Dink ons moet volgende jaar die river trip "omskep" in Kgalagadi Trip............ Ry mos die Nossob??
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- DawidT
- Senior Member
- Posts: 298
- Joined: 29 Jul 2011 08:17
- Full Name: Dawid Taljaard
- Nickname: Dawid
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 30 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Hmmm... hoekom nie?
Peter, hoe kom daardie voorste recovery punte / brackets wat ek twee jaar of meer terug by jou gekoop het vas op die Patrol? Het jy nie dalk n foto nie?
Peter, hoe kom daardie voorste recovery punte / brackets wat ek twee jaar of meer terug by jou gekoop het vas op die Patrol? Het jy nie dalk n foto nie?
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Dawid, daai goed pas nie op die 4.8 nie ne.
Ek dog jy koop dit vir jou GQ?
Ek dog jy koop dit vir jou GQ?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- DawidT
- Senior Member
- Posts: 298
- Joined: 29 Jul 2011 08:17
- Full Name: Dawid Taljaard
- Nickname: Dawid
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 30 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Eish, was so lank terug gewees, al heeltemal vergeet vir watter een . Cool, nou kort ek net n stel vir die GU.... het jy dalk vir my?
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Ek het niks wat pas op die 4.8 nie, want ek kan nie beteres maak as die standaard goed nie, en as ek hulle moet copy, gaan dit meer kos as om dit by Nissan te koop.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: Kgalagadi advice / tips!
Nou praat jy!!offroadbiker wrote:Dink ons moet volgende jaar die river trip "omskep" in Kgalagadi Trip............ Ry mos die Nossob??
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
So ruk terug het iandvl n hak gehad wat hy wou weg gee. Dit was op sy 4.5. Nie seker of dit nog beskikbaar is nie. (En of dit op n 4.8 sal pas nie ).DawidT wrote:Eish, was so lank terug gewees, al heeltemal vergeet vir watter een . Cool, nou kort ek net n stel vir die GU.... het jy dalk vir my?
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Kgalagadi advice / tips!
Dit sal nie op die 4.8 pas nie Dawid.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Who is online
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 28 guests