Page 1 of 1

Ukraine

Posted: 09 Jan 2015 20:49
by Alex Roux
Anyone fancy a trip to Ukraine?


Re: Ukraine

Posted: 09 Jan 2015 22:50
by Kagiso II
OCKERT BERIG DAT in Reni was dit gister MINUS 42 celciuos

Ek vat my kombers en ekTREK .. suid .. vĂªrrrrrrrrrrr suid

Re: Ukraine

Posted: 10 Jan 2015 08:17
by Alex Roux
Ek weet van Ockert hulle in Reni!
Het jare laas kontak met hulle gehad. Klein wereld.

Ja, of 'n groot kombers, of mens doen dit in die somer.

Re: Ukraine

Posted: 10 Jan 2015 13:45
by Kagiso II
Ockert hulle is op F B .. as jy weer wil kontak maak .. Hulle was deel van ons Uitreik bediening toe ek nog Lux Mundi was.
Nou is hulle gebedlys en vriende kring. :-)
IMG_0455.JPG
IMG_0455.JPG (187.4 KiB) Viewed 1778 times
[Ockert hulle se Kerk in Reni]
98930019.JPG
98930019.JPG (1.18 MiB) Viewed 1778 times
[ek en Ockert in hulle Gemeente se kafeetjie ]