Dawid ons is net oorkant die draad by Ponta vanaf 27 Des tot 4 Jan, bring maar baie muskiet afweermiddels hul is erg hierdie jaar
Shalom
Where are you going December 2012?
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Where are you going December 2012?
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Traveler
- Senior Member
- Posts: 237
- Joined: 01 Jul 2012 20:41
- Full Name: Heinrich Stoltz
- Nickname: Traveler
- Home Town: Springs
- Current 4x4: Patrol 3.0 GL,
- Home Language: Afrikaans
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Where are you going December 2012?
Die pak proses is stewig aan die gang.
With your words you set into motion the direction your life will go.
- ama-glug-glug
- Senior Member
- Posts: 154
- Joined: 08 Jun 2011 19:38
- Full Name: Deon Wilmans
- Nickname: Deon
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: Patrol GQ 1996 (1st 4x4) SOLD
Nissan Navara D23 - SOLD
Patrol GRX Auto - Home Language: English/Afrikaans
- Location: Woodmead, JHB
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 8 times
Re: Where are you going December 2012?
Dawid, ek is in St Lucia tot 6 Januarie.DawidT wrote:My planne het toe gedraai in my guns Ons gaan Kosi Baai toe, 22 Desember tot 2 January. Kan nie wag om weg te kom nie Wie van julle gaan ook in daardie area wees???
Geniet dit. dit raak baie warm!
- Izak
- Senior Member
- Posts: 397
- Joined: 12 Aug 2009 16:34
- Full Name: Izak
- Nickname: Sakkie
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 3 times
Re: Where are you going December 2012?
Hello Deon
Ons was 3 jaar gelede in St Lucia, ek het 'n foto geneem waar die Patrol die buite hitte op 42 C meet.
My vrou se voete het blase gebrand op die stand.
Buiten Mussina die tweede warmste wat ek nog gekry het.
Ons was 3 jaar gelede in St Lucia, ek het 'n foto geneem waar die Patrol die buite hitte op 42 C meet.
My vrou se voete het blase gebrand op die stand.
Buiten Mussina die tweede warmste wat ek nog gekry het.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests