Namibia Vakansie - 2012/2013

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
Post Reply
User avatar
DawidT
Senior Member
Senior Member
Posts: 298
Joined: 29 Jul 2011 08:17
Full Name: Dawid Taljaard
Nickname: Dawid
Home Town: Witbank
Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 30 times

Namibia Vakansie - 2012/2013

Post by DawidT »

Hi Almal,

Met my vorige versoek het ek regtig baie goeie en "usefull" info gekry oor Botswana - dit het in n lieflike vakansie uitgedraai, Dankie!!!

Ek beplan nou weer n trip na Namibia vanaf die 21ste Desember 2012 tot omtrent die 16de Januarie 2012. die plan is om in te gaan by die Suide, Luderitz, Soussosvlei, al teen die Spergebied op tot so ver as moontlik en dan direk wes tot teen die kus. Vandaar wil ek my pad opwerk en so veel as moontlik sien, Naukloof park, Maanlandskap, duin Sewe en wat ook al. Van hier af is ek nie seker of ek nog verder moet noord tot in die Kaprivi nie(weer n ander vakansie op sy eie!), of van Swakop af wegswaai weer terug en dan deur sentraal Bots tot in Witbank.

My beplanning is om so veel as moontlik te sien, so min as moontlik te betaal en nie te worry oor die afstand nie (of is ek dalk WWW?) . Ek beplan om met my GQ te ry en die Explorer karavaan te sleep. O-ja, ons sal so 4 voertuie wees.

Nou my vraag... enige iemand wat al so iets soortgelyk gedoen het, met BAIE info en idees? Dalk is daar alreeds n baie nice roete beplan deur iemand voor my, kostes afstand, blyplek ens...- ek is nie te veel gestres oor hoe en waarheen die pad my vat nie - wil net ry en grootgaan!

Thanks,
Dawid.

Ps. Dalk wil iemand anders saamgaan...?
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 84 times

Re: Namibia Vakansie - 2012/2013

Post by Marino4x4 »

Hi Dawid

Ek het geen erfaring oor Nam nie, maar het so ruk terug op die SA Overlanding website afgekom. Daar is baie trip reports oor meeste van die lande waar n mens nog wil gaan toer. Hier is die webadres: http://www.overland.co.za/

Kyk links onder trip report en kies die land waaroor jy wil lees. Die reports is nogals van n goeie gehalte met ongelooflik baie inligting.

Hoop dit help.
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
DawidT
Senior Member
Senior Member
Posts: 298
Joined: 29 Jul 2011 08:17
Full Name: Dawid Taljaard
Nickname: Dawid
Home Town: Witbank
Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 30 times

Re: Namibia Vakansie - 2012/2013

Post by DawidT »

Baie dankie, cool website!!! Ek gaan hom vlou lees :blonde:
User avatar
DawidT
Senior Member
Senior Member
Posts: 298
Joined: 29 Jul 2011 08:17
Full Name: Dawid Taljaard
Nickname: Dawid
Home Town: Witbank
Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 5 times
Been thanked: 30 times

Re: Namibia Vakansie - 2012/2013

Post by DawidT »

Eish, ek bedoel "flou" :redface:
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2184
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: Namibia Vakansie - 2012/2013

Post by Jorrie »

Kyk na Adamastor se trip report op hierdie forum onder Trip Reports. Hy het 'n uitstekended veslag geskryf. Hier is die link.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=57&t=2884

Groete :salute:
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 13 guests