Page 1 of 1

The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 14 Apr 2018 18:34
by georgeb
Vandag die ekoroete gery...

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 14 Apr 2018 19:37
by SJC
waar is dit?

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 14 Apr 2018 21:17
by georgeb
SJC wrote:
14 Apr 2018 19:37
waar is dit?
Naandsê, so 20km vanaf Harties op die R512 Lanseria pad.

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 14 Apr 2018 21:58
by pgreeff
George, dit lyk baie lekker, maar ek dink jy het dit verkeerd gedoen. Jou wa lyk hopeloos te skoon.

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 15 Apr 2018 06:56
by andredurand
Vir jou straf om jy dit aleen gedoen het moet jy weer gaan :woo:

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 16 Apr 2018 07:55
by georgeb
andredurand wrote:
15 Apr 2018 06:56
Vir jou straf om jy dit aleen gedoen het moet jy weer gaan :woo:
Moes eers gaan "recce'", Andre - skitterende plek om opleiding te gee en dan saam te kuier - die roete is niks uitdagends nie, maar die perfekte plek vir 'n familie-outing - sewembad, groot grasperke, klimrame vir die kids, skitterende restourant - die hele werke.

Ons sal DV vorentoe per geleentheid beslis daar gaan ry....

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 16 Apr 2018 08:20
by Wilkie
ja dit klink na n goeie plek om vir ma te leer ry :think: :oldtimer:

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 16 Apr 2018 11:44
by georgeb
Nog 'n paar foto's....

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 16 Apr 2018 16:06
by Herrie
Baie dankie vir die fotos. :thumbup:

Re: The Venue, Country Hotel, R512

Posted: 16 Apr 2018 16:44
by Rhett
How did the new suspension perform?