Page 2 of 2

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 23:34
by Jorrie
SJC wrote:Omtrent hoe lank vat hierdie toer om te voltooi?
14 dae.

Trip in baie detail beplan oor 4 maande met T4A en Garmin Basecamp. Ongeveer 4000 km. Niks gelos vir die onbekende nie. Elke brandstofpunt, eetplek en besienswaardigheid is na-gevors en beplan in militere operasionele styl. Geskiedenis, stats en toestand van elke pas en sy besienswaardighede is na-gevors en bekend.

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 31 Mar 2017 09:50
by Marino4x4
Goeie werk Jorrie

Geniet dit. My skoon ouers boer naby die Katbergpas. Rerig n ongelooflike mooi deel.

Groete

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 31 Mar 2017 10:57
by Rhett
Safe travels Jorrie, hope you all have a wonderful time! Can't wait for the pics..

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 31 Mar 2017 16:26
by minwater
Jorrie
Alle voorspoed met julle toer dit is wat ek ook geniet om passe te ry.Des.2016 het ek Baviaans gery en 2BFGs verloor nou weet ek nie of dit is omdat ek nou ouer is en stadiger ry dat ek al die verkeerde klippe raak ry nie.Op n ernstige noot die pad redelik uitdagend met baie los klip.Die gemiddelde spoed vir die kloof gedeelte wat 40km lank is, is so 15/20 kmpu.dit is baie mooi so geniet dit.In 1974 is ek met n VWbeetle daar deur (nou verraai ek my ouderdom)

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 31 Mar 2017 20:30
by Jorrie
Rhett wrote:Safe travels Jorrie, hope you all have a wonderful time! Can't wait for the pics..
Pics will definately follow.

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 01 Apr 2017 06:48
by Peter Connan
minwater wrote:Jorrie
Alle voorspoed met julle toer dit is wat ek ook geniet om passe te ry.Des.2016 het ek Baviaans gery en 2BFGs verloor nou weet ek nie of dit is omdat ek nou ouer is en stadiger ry dat ek al die verkeerde klippe raak ry nie.Op n ernstige noot die pad redelik uitdagend met baie los klip.Die gemiddelde spoed vir die kloof gedeelte wat 40km lank is, is so 15/20 kmpu.dit is baie mooi so geniet dit.In 1974 is ek met n VWbeetle daar deur (nou verraai ek my ouderdom)
My Ma se Pa was bosbouer daar toe sy gebore is, 70 jaar gelede. Ek kry die gevoel die pad was toe beter...
:biggrin:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 01 Apr 2017 10:36
by Jorrie
Piet

Ek sal aan jou dink as ek daar ry en laat weet hoe die pad lyk.

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 01 Apr 2017 21:15
by Michael
Dit klink na n awesome trip, julle moet dit geniet!

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 02 Apr 2017 07:39
by Alex Roux
Veilig ry Jorrie
Sal graag 'n foto van elk van daai passe wil sien

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 03 Apr 2017 07:10
by Wilkie
geniet dit WWW