Page 1 of 2

Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 05:08
by Jorrie
Ons vertrek 02 April op ons jaarlikse toer. Hierdie jaar Pretoria - Graaf Reinet - Oudtshoorn - George - Die Hel - Baviaanskloof - Port Elizabeth - Oos London - Ficksburg - Clarens - Golden Gate en terug Pretoria toe. Beplan om 'n hele klompie passe en poorte te ry. Hier is die lys sover:

1. Boesmanshoek Pass
2. Buyspoort
3. Camdeboo Pass
4. Combrinks Pass
5. Devil's Bellows Pass
6. Elands Pass
7. Fonteinskloof Pass
8. Gamkaskloof
9. Ghwarrie Poort
10. Goliat'sdraai of Huis se Hoogte Pas
11. Grasnek pass
12. Grootrivier Poort
13. Hogsback Pass
14. Holgat Pass
15. Katberg Pass
16. Kommissieport
17. Lichens Pass
18. Lootsberg Pass
19. Mitchel's Pass
20. Montagu Pass
21. Munnik's Poort
22. Naudesberg Pass
23. Nico Malan Pass
24. Nuwekloof Pass
25. Outeniqua Pass
26. Perrieshoote Pass
27. Prince Aflred pas
28. Schoemans Poort
29. Seweweeks Poort
30. Swartberg Pass
31. Rubidgekloof Pass
32. Tienfontein se Hoogte
33. Van Stadens Pass,
en andere.

Sal pics plak soos en wanneer ons kan.

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 05:33
by Peter Connan
Geniet dit en veilig ry Jorrie.

Ons ry 6 dae later...

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 05:49
by Tinus lotz
Jo Shoe did lyk nice ....weet shell SA hiervan ??? Hulle sal moet voorsorg maak..... :blonde: julle moet geniet :salute:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 06:46
by offroadbiker
Dit lyk nou seriously lekerrrrr :thumbup:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 07:41
by iandvl
Dit klink flipping lekker. Geniet, Jorrie. En veilige reis. :salute: :salute:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 09:38
by Bre
Jislike, daai's 'n toer! Geniet dit en veilige reis. :thumbup:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 14:32
by SJC
Omtrent hoe lank vat hierdie toer om te voltooi?

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 15:01
by Herrie
Dit lyk baie goed Jorrie maar ek kan nie saam met jou gaan nie want ek gaan saam met Mac op Uitreik. :thumbup:

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 15:59
by Jules
Sterkte met jul Pass-toer, jul vat Passfees tot ander googles

Re: Ons Jaarlikse Toer

Posted: 30 Mar 2017 18:43
by andredurand
Hiss Jorrie dit lyk M ;;RS lekker geniet al daai passe .En as jy in Prins Albert kom gaan kyk na die ou baiskope dit is in die hoof straat :woo: .