Page 1 of 2

Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 20 Nov 2016 21:08
by Jules
Hier het die idee ontkiem om die 60ste verjaardag by 3 Provinsies te hou

Tyd dat ons weer 3 Provinsies besoek
Patrol 60ste 3 Provinsies idee vat vlam.jpg
Patrol 60ste 3 Provinsies idee vat vlam.jpg (93.48 KiB) Viewed 6482 times
Shalom

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 21 Nov 2016 07:15
by Herrie
Dit sal goed wees om weer daar te wees en volgende jaar - 2017 - is die Partols 66 jaar oud! :thumbup:

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 21 Nov 2016 19:33
by ChristoSlang
... en sommige van daai gesigte is steeds betrokke by die klub!

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 24 Nov 2016 09:40
by ricster
hahaha... yeah I recognize that funny fella in front on the right !! :lol: :lol:

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 24 Nov 2016 17:44
by ChristoSlang
ricster wrote:hahaha... yeah I recognize that funny fella in front on the right !! :lol: :lol:
... and where were you, mister other funny fella?

Huh?

HUH?

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 25 Nov 2016 08:20
by ricster
Hmmmm... don't know... was incognito.... :rolling: :rolling:

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 25 Nov 2016 13:12
by Herrie
Ons het darem 64 Patrols by 3 Provinsies 4x4 gehad en daar was 58 Patrols in die Kaap gedeelte - dit was baie goed!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 11 May 2017 08:51
by XenoBlitz
Ek "verdwyn" van die forum af vir so 18 maande en as ek terugkom dan het julle waaragtig my lelike gesig op die forum gesit.

Nee manne het julle nie beter dinge om te doen as om die kinder skrik te maak nie? :rolling:

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 11 May 2017 17:11
by Peter Connan
Welkom terug Wilhelm en geluk met jou onlangse verjaarsdag.

Re: Patrol 60ste verjaardag se ontstaan

Posted: 12 May 2017 12:08
by XenoBlitz
Baie dankie.

Ek kyk nou juis na die kalender om te loer wanneer ek julle weer sien. Ek is nou erg spyt 3 provinsies is gekanselleer.