Page 1 of 16

River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 13:15
by Tinus lotz
Eerstens baie dankie vir Dirk vir al die reelings vir mr Boegman vir al die pad soek en vir een en almal wat so ver gery het vir my vejaarsdag party :rolling: :rolling: :rolling:

Thanks weereens vir graham van g tec vir die pryse en lucky draw dit was great op baie levels ....
Siende dat ek gery het en nie fotos geneem het nie kan julle hulle hier plak :salute:

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 16:01
by Peter Connan
My thanks to all the organizers and participants as well. As usual, it was great and I was proud to be part of such a great group of people.

Some teazers:
Us1ODP.jpg
Us1ODP.jpg (394.17 KiB) Viewed 7454 times
campsite1ODP.jpg
campsite1ODP.jpg (368.71 KiB) Viewed 7454 times
Moonrise1ODP.jpg
Moonrise1ODP.jpg (372.27 KiB) Viewed 7454 times
Mud1ODP.jpg
Mud1ODP.jpg (420.6 KiB) Viewed 7454 times
Crawling1ODP.jpg
Crawling1ODP.jpg (433.94 KiB) Viewed 7454 times
Mlky1ODP.jpg
Mlky1ODP.jpg (493.74 KiB) Viewed 7454 times

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 17:00
by Herrie
Dankie vir die fotos - dit lyk goed. :thumbup:

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 17:56
by Michael
Piet, jou fotos is op n ander vlak broer!!!
Dit is regtig baie mooi!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 18:24
by JoshJ
Shoe Piet. Jou foto's laat n awsome naweek soos n fantacy's come true brochure lyk. :salute: Baie Goed gedoen!!!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 18:26
by Alex Roux
Nee nou voel ek baie skaam
Ek wil nie meer my eie foto's post nie!

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 18:29
by Alex Roux
Peter Connan wrote:My thanks to all the organizers and participants as well. As usual, it was great and I was proud to be part of such a great group of people.
Piet, should we not start a drop box?
Or what do you have in mind?

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 19:02
by bogeyman
Dit was n voorreg om deel te wees van die trip.

Peter , daai fotos is uitsonderlik. Ek sal maar skaam skaam aan die einde van die thread n paar plak.

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 19:51
by Peter Connan
Dankie vir die komplimente julle, maar julle moet asseblief ook bydra, byde met fotos en stories. Hierdie is tog 'n trip report, nie 'n foto-versameling nie.

Dit gaan my egter 'n paar dae neem om al die fotos uit te sorteer, so julle moet seblief geduld aan die dag le...

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Posted: 10 Aug 2015 20:44
by Jules
Great Pics Peter, die time exposures is awesome

shalom