Koos, maar daardie is mos nie 'n Y60/GQ nie. Dit is 'n heelwat ouer Safari.
Dit lyk vir my asof die watertenk onder die agtersitplek is, maar 'n pyp het wat deur die vloer gaan na 'n kraantjie op die treeplank.
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD 1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-( 2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-( 1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Ja , jammer Gerrit jy is reg, lyk nog steeds spiekeries. Te vinnig gekyk.
Ek self het jare gery met n Safari 2.8 P bakkie as werksvoertuig in my bosbou dae, ken Safaris baie goed.Het daai jare Eastern Shores noord van St Lucia en Soswana Staatsbos se bewaring gedoen, amper saam met daai Safari doodgebrand in n massiewe veldbrand, kon onsself en 2 arbeiders red met n 600 lt watertenk agterop daai Safari.Oe was vir 2 dae toegeswel na die brand.