Patrol back to life

Please tell us about your DIY projects, tips and tricks
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Patrol back to life

Post by tour de frans »

Ek het my Patrol stukkend gekoop,so twee jaar terug.Wat ek weet was dit n boer se kar en sy dogter het die kar omgegooi.Ek weet ook niemand het seer gekry nie.Voor die koop het ek vir Hein Burnett (Burnco) gevra of die kar kan reggemaak word,Hein het gese dis nie n probleem nie.Ek koop toe die kar.
Image
Vir die on- geoeffende oog soos myne het die kar maar sleg gelyk,vir Hein was dit nie n probleem nie.
Image
Ek het die kar huis toe gevat om uit mekaar te haal sodat Hein sy wonders kan verrig.
Image
Ek was baie opgewonde en my vrou nie.
Image
Die kar was skaars klaar toe gaan speel ek in die duine.Ek en my vrou was baie tevrede.
Ek wil net noem,Hein en sy seun Dino het n wonderlike werk verrig ek het twee jaar later gaan vakansie hou in Namibie,waarvan ek 2000km grondpad gery het.Die kar het geen stof gekry nie maar geen.Daar is ook nie waterlekasies nie.Die kar is 100%.Dankie Hein en Dino.
Ek sal nog fotos post soos ek die kar gebou het na Hein met hom klaar was,ek moet nog die foto ding onder die knie kry.Pieter help my mooi,baie dankie Pieter
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Patrol back to life

Post by Pieter du Toit »

Frans,

Jong die hulp is n plesier - so help ons mos maar mekaar!!! Jy het die breins vir die enjins en ek die breins vir die blikbrein!!! :lol: Dit sou darem n boring lewe gewees het as ons almal presies dieselfde kon doen en vermag - hel!!!

Kyk ek weet ek het nou al die fotos voorheen gesien - maar wragtig nou dat ek dit vanaand weer gesien het sweer ek partykeer jy het meer guts as breins!!!! Ek weet darem nie of ek die guts sal he om sommer so n projekkie aan te pak nie!!! Maar knap gedaan - veral gesien in die lig van al die werk wat jy ook self gedoen het. Ek het self die eind resultate gesien en al bestuur en jy het voorwaarlik n lekker kar!! Ek sal self ernstig kyk na n 4.2 D enjin as my ou 3.0 litertjie eendag die gees moet gee. Sal sommer joune kom steel - hy is mos nou lekker ingeloop!!!

Wys nou vir die manne die binnekant van jou kar - en ek wens julle kan die man se sound system hoor!!! Mense dis mooi!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Patrol back to life

Post by JG Shields »

Frans,

Ek het nie besef dat dit is wat jy gedoen het nie. Dis uitstekend!

Die 4.8 Patrol waaruit ek die enjin/ratkas en harnaste gehaal vir oorplanting in Lasarus het self nie slegter as hierdie een gelyk nie. Sy agterkant was in 'n snelweg botsing met 'n vragmotor. Die vragmotor het bo-op hom geklim en die bagasie gedeelte platgedruk. Die passasiers sou niks oorkom nie. Links voor het 'n ander voertuig ook bakwerk skade veroorsaak. Dit was 'n 2007 model met 47000km op. Dit het aan my bevestig dat voertuie, veral Patrols, heeltemal te maklik afgeskryf word.

Hou nou asb in gedagte dat en en Danny tussen ons met 'n chassis, 2x diffs, 'n auto ratkas met "transfer", rekenaars en looms sit (plus baie ander kleiner komponente wat uit my ZD30 opset uitkom). My agterent jeuk om 'n bypassende enjin te soek (4.2 Tdi of 4L V8 Lexus) saam met 'n bakwerk, selfs 'n Patrol bakkie s'n of 'n ou Safari.

Groete
JG
Patrol fan!
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Patrol back to life

Post by Tjaart »

HOE DE HEL ROL MENS 'M PATROL? :surprised: .

Geluk Frans. MAg jy hom nie rol nie... :biggrin:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Hier is my kar met tyd en baie werk.
Image

Image
Die ligte by die wiele lyk snaaks en trek ook baie aandag met verbygaande motoriste,anyway dit werk goed in die bos of selfs in die pad, baie mooi verlig langs die kar.Die ligte kyk skuins vorentoe.
Image
Image

Binne die kar was daar ook baie werk te doen veral bedraading ens.
Image
Voor teen die ruit is n tyre monitor asook die battery monitor,buiten die tom tom is die tru spieel n BMW540 s'n,hy is gekoppel en domp vir die skerp ligte van agter.(dis nice) Die rooi liggie het ek ook maak werk saam met die alarm.
Onder in die dash is die 220v plug.
Image
Daar is ook n klomp skakelaars wat ek ingebou het ,almal het n funksie,soos 3stelle spotlights,reverse spot,2 amps,BC charger en om die 220v aan en af te sit.
Ek post later nog oor my kar.
Groete
Frans
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Hier is nog kiekies van binne,die boxse het ek gebou om die speakers te huisves asook 2 amps,2de battery BC charger,n klein inverter,T-max kompressor en n 3.5bar 12v water pomp.Die een kas vat ook die jack en nodige wiel spanners.Tussen die kaste is n 50L water tenk van Makro.
Image
Die water pomp het ek gekoppel om uit die tank water te trek,met n change over valve om met die selfde pomp water te trek van n drom of n buite tenk soos die trailor.
Image

Image

Image
Net die Battery,inverter en BC charger is sigbaar,die 2 musiek amps sit heel weggebou.Iets oor die kar se klank stelsel.Dis taamlik ok.Daar is 10 speakers in die kar,alles weggebou behalwe die Bass drywers en die twee 4gang speakers.Ek doen klank in my rygoed al baie lank assook in my huis.Klank is my Hobby.Ek het jare terug kompetiesies gewen met klank en het tweede gekom in die SA SPL(sound pressure level).My Spl was 155db en die rekort was daaityd 160db.Ek doen dit nie meer so erg nie ek weet nie eers wat is die nuutste Spl rekord nie.Ek het nie my kar getoets nie,maar ek dink daar is so 120db in my Patrol.
Image
Die waterpomp sit reg agter die T-max kompressor.
Ek post weer.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: Patrol back to life

Post by Abri Hoffman »

Baie netjie Frans, nou gee jy my weer idees. :thumbup:
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Patrol back to life

Post by Tjaart »

Baie mooi Frans :clap:

Dit lyk alles baie mooi en die idees is super slim. Baie goed gedink daar!! Mooi so. Dis lekker om jou eie goed te maak wat vir jou werk!! :thumbup:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Dankie manne,ek moet se die goed werk ook lekker.Dit was lank in die garage,my vrou het ook minder gehou van die Patrol met my werke.Na ons Dec vakansie is sy weer lief vir my kar. :rolling: Veral toe die gadgets lekker werk vir haar in die veld.
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Patrol back to life

Post by tour de frans »

Die enjin gedeelte is taamlik std,behalwe vir die turbo.Die kar was nie n turbo model nie en ek het hom so gemaak.Seker die beste besluit ooit.Ek het n dik want "sqare tubeing" gebruik vir die manifold.Die manifold lyk dom of onprakties vir lugvloei,maar werk baie goed.Die manifold bou gou druk op en spoel dan die turbo maklik op.Die kar ry baie sterk.Die pomp is ook verander vir die turbo.die turbo sit hoog of bo op die manifold.Let hoe mooi werk n 4.5 patrol se lugfilter by die turbo setup.Die ander turbo convertions sit die turbo laag en is daar baie plumbing vir die lugfilter.Die 4.5 se filter is ook lekker groot.Ek het ook die enjin vars gemaak met die turbo se opsit.
Image

Image

Image

Image

Die intercooler sit voor en ek gaan dit verander,ek gaan hom op skuif na bo.Die pype is te lank om voor te kan werk.Die kar verloor boost.Ek soek nog na n mooi scoop.
Nou ja ek wil nog post maar voor John my fire.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Post Reply

Return to “21. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests