Page 1 of 1

Sleepwa Tent

Posted: 23 May 2016 12:49
by Herrie
Hi, ek sien op my e-pos dat 'n ou met 'n Patrol 'n goeie sleepwa tent het wat amper dieselfde is as die sleepwa wat ons het wat jy die boonste gedeelte van die sleepwa oop maak en dit in die tent gebruik as jou dubbel bed en jy kan is die sleepwa loop. :thumbup:

Ek hoop dat hy saam met ons hier is en meer fotos vir ons kan wys - ek sit ons sleepwa se foto ook by.

Re: Sleepwa Tent

Posted: 23 May 2016 15:26
by Michael
Ek wil nou daar gaan kamp, waar is dit?

Re: Sleepwa Tent

Posted: 24 May 2016 07:22
by Herrie
Ek sal kyk of ek die boek kan koop vandag dat ek die inligting vir jou kan kry want ek soek ook meer inligting van die sleepwa want my seun soek ook so tipe tent.

Re: Sleepwa Tent

Posted: 24 May 2016 08:49
by Michael
Dankie Kobus :thumbup:

Re: Sleepwa Tent

Posted: 24 May 2016 13:47
by SCUBA Patrol
Kobus,

Daai lyk na 'n "SKIPPER Trailer" sleepwa en tent kombinasie. http://skippertenttrailers.co.za/

Re: Sleepwa Tent

Posted: 24 May 2016 16:44
by JoshJ
Herrie wrote:Hi, ek sien op my e-pos dat 'n ou met 'n Patrol 'n goeie sleepwa tent het wat amper dieselfde is as die sleepwa wat ons het wat jy die boonste gedeelte van die sleepwa oop maak en dit in die tent gebruik as jou dubbel bed en jy kan is die sleepwa loop. :thumbup:

Ek hoop dat hy saam met ons hier is en meer fotos vir ons kan wys - ek sit ons sleepwa se foto ook by.


Hier is n stuk oor die Patrol as sleep voertuig, uit die selfde caravan artikel.
Screenshot_2016-05-24-16-30-49.png
Screenshot_2016-05-24-16-30-49.png (2.62 MiB) Viewed 4876 times
Screenshot_2016-05-24-16-31-02.png
Screenshot_2016-05-24-16-31-02.png (2.47 MiB) Viewed 4876 times

Re: Sleepwa Tent

Posted: 24 May 2016 17:19
by hugejp
Nice article!

Re: Sleepwa Tent

Posted: 25 May 2016 07:28
by Herrie
Baie dankie vir die link Phillip! :thumbup: