DIY Canopy

Please tell us about your DIY projects, tips and tricks
stinger
Full Member
Full Member
Posts: 36
Joined: 08 Sep 2009 08:31
Full Name: Louis Liebenberg
Nickname: Louis
Home Town: Boksburg
Current 4x4: 1984 Nissan Patrol
Home Language: Afr.

DIY Canopy

Post by stinger »

Nadat ek klaar was met "Ou Ratel" se pak sisteem,het ek nogal gewonder of ek sou 'n canopy en pak sisteem vir 'n bakie kon bou.Toe my swaer so paar maande terug vir hom 'n Toyota Raider koop het ek die kans geneem en geoffer om vir sy bakkie 'n canopy te bou.Hier is so paar fotos van my probeer slag.
Die begin van die Canopy.
Die begin van die Canopy.
Num (68).JPG (327.21 KiB) Viewed 4842 times
Aan die bokant het ek 'n radius ingesweis om die vloei tussen die kante en dak te verbeter.
Aan die bokant het ek 'n radius ingesweis om die vloei tussen die kante en dak te verbeter.
Num (8).JPG (291.7 KiB) Viewed 4842 times
Die begin van die pak sisteem uit 12mm Supa wood.
Die begin van die pak sisteem uit 12mm Supa wood.
Num (11).JPG (358.25 KiB) Viewed 4842 times
Aan die voorkant 'n rak wat 6 ammo kaste kan dra en aan die agterkant die bos kombuis.
Aan die voorkant 'n rak wat 6 ammo kaste kan dra en aan die agterkant die bos kombuis.
Num (18).JPG (302.79 KiB) Viewed 4842 times
Aan die voorkant van die bak is daar ook 'n 50L water tenk vasgesit.
Aan die voorkant van die bak is daar ook 'n 50L water tenk vasgesit.
DSC02099.JPG (362.73 KiB) Viewed 4842 times
Water kraan aan die buitekant van die bakkie.
Water kraan aan die buitekant van die bakkie.
Picture1.jpg (62.07 KiB) Viewed 4842 times
Aan die regter kant agter,plek vir die noodhulp tas en recovery gear asook 'n paneel waarvan daan die kompressor en invertor aangeskakel kan word.
Aan die regter kant agter,plek vir die noodhulp tas en recovery gear asook 'n paneel waarvan daan die kompressor en invertor aangeskakel kan word.
DSC02101.JPG (285.97 KiB) Viewed 4842 times
Control panel.
Control panel.
DSC02103.JPG (335.08 KiB) Viewed 4842 times
Bos kombuis nadat dit klaar is.
Bos kombuis nadat dit klaar is.
DSC02120.JPG (276.87 KiB) Viewed 4842 times
Uit die bos kombuis kan jy 'n laai uitrek met 6 wyn glasse.
Uit die bos kombuis kan jy 'n laai uitrek met 6 wyn glasse.
DSC02118.JPG (322.29 KiB) Viewed 4842 times
1984 Nissan Patrol 2.8
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: DIY Canopy

Post by Peter Connan »

Baie netjies, goed gedaan.
Net gou 'n vraag of twee:
Hoeveel mense is jou swaer se gesin? Waar slaap hulle (daktente of grondtente)? Is daar iewers 'n yskas, tafel en wasbak in?

Dankie
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
stinger
Full Member
Full Member
Posts: 36
Joined: 08 Sep 2009 08:31
Full Name: Louis Liebenberg
Nickname: Louis
Home Town: Boksburg
Current 4x4: 1984 Nissan Patrol
Home Language: Afr.

Re: DIY Canopy

Post by stinger »

Nog so 'n paar fotos.
Nog 'n laai wat 8 spesery botels kan hou.
Nog 'n laai wat 8 spesery botels kan hou.
DSC02119.JPG (272.23 KiB) Viewed 4836 times
Die agterkant van die pak-sisteem.
Die agterkant van die pak-sisteem.
DSC02106.JPG (344.79 KiB) Viewed 4836 times
So lyk dit nadat die bokant wat die tafels en kaste hou toegemaak is.
So lyk dit nadat die bokant wat die tafels en kaste hou toegemaak is.
DSC02109.JPG (301.66 KiB) Viewed 4836 times
Twee van die laaie uitgetrek,gate is deur die hout geboor on gewig te verminder,daarna is laaie met mat aan die binne kant geplak om te voorkom dat iets kan uitval.
Twee van die laaie uitgetrek,gate is deur die hout geboor on gewig te verminder,daarna is laaie met mat aan die binne kant geplak om te voorkom dat iets kan uitval.
DSC02113.JPG (316.95 KiB) Viewed 4836 times
Nog 'n laai.
Nog 'n laai.
DSC02115.JPG (351.54 KiB) Viewed 4836 times
50 L Yskas uitgetrek.
50 L Yskas uitgetrek.
DSC02111.JPG (331.88 KiB) Viewed 4836 times
Twee gas botel brackets moes ook gebou word.
Twee gas botel brackets moes ook gebou word.
Num (88).JPG (366.98 KiB) Viewed 4836 times
Die eindproduk.
Die eindproduk.
Picture 069.jpg (305.78 KiB) Viewed 4836 times
DSC00475.jpg
DSC00475.jpg (259.89 KiB) Viewed 4836 times
Aan die regter kant is daar 'n 220v plug waar jy jou kamp plek se krag inplug en aan die linker kant 2 12v hella plugs as jy jou kamp ligte in die aand wil gebruik.
Aan die regter kant is daar 'n 220v plug waar jy jou kamp plek se krag inplug en aan die linker kant 2 12v hella plugs as jy jou kamp ligte in die aand wil gebruik.
DSC00476.jpg (275.94 KiB) Viewed 4836 times
1984 Nissan Patrol 2.8
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 32 times

Re: DIY Canopy

Post by Rudolph »

Hi Stinger,

Voorwaar baie netjies gedoen, uitstekend!!!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: DIY Canopy

Post by Peter Connan »

Voorwaar baie netjies :salute: :thumbup:
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: DIY Canopy

Post by Peter Connan »

Jammer Louis, as ek mag vra?
Hoeveel het hierdie uitblinkertjie gekos, en ook waar kry jy jou skarniere, knippe, laaiglyers ens?

Dankie
Peter
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 49 times
Contact:

Re: DIY Canopy

Post by Stefan »

deksels netjies man! :thumbup:
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: DIY Canopy

Post by JG Shields »

Baie netjies! Hierdie man het beslis eers gedink en toe gebou.
Patrol fan!
stinger
Full Member
Full Member
Posts: 36
Joined: 08 Sep 2009 08:31
Full Name: Louis Liebenberg
Nickname: Louis
Home Town: Boksburg
Current 4x4: 1984 Nissan Patrol
Home Language: Afr.

Re: DIY Canopy

Post by stinger »

Hi Peter
Die canopy het so R6500 gekos en die pak-sisteem so R4000 wat 'n paar extras ook insluit.Die skaniere en slotte het ek by Mc Naughtans in Johannesburg gekoop want hulle is heelwat goedkoper as Silverton Canopy centre in Pretoria.
Groete
1984 Nissan Patrol 2.8
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: DIY Canopy

Post by Peter Connan »

Dankie Louis
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “21. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 19 guests