Page 2 of 2

Re: my 276c died

Posted: 29 May 2012 08:41
by Jules
Tinus teen daardie prys soek ek ook een, vat hom jy sal nie spyt wees nie

Shalom

Re: my 276c died

Posted: 29 May 2012 13:13
by ChristoSlang
Klink of daai ding agter van 'n trok afgeval het! :lol:

Kan jy vir my ook een kry teen daai prys, Tinus?

Re: my 276c died

Posted: 29 May 2012 13:38
by Tinus lotz
Nee man ek het my 276c ingestuur om reg te maak maar nou kan hulle nie so toe offer hulle my die montana 650 in sy plek teen n beter prys?????miskien is daar n trok involve???? :rolling:

Re: my 276c died

Posted: 29 May 2012 15:12
by Jules
dink ek moet ook n stukkende 276 innie hande kry en hom instuur vir n replacement :rolling:

shalom

Re: my 276c died

Posted: 29 May 2012 15:27
by Tinus lotz
Jules ek sal kyk of ek van die montana hou anders ruil ek hom vir iemand wat n 276c het ek verstaan daai een !!!hy werk vir my en ek kan hom opperate met piesang vingers!!!dis nes die karre nuwe een is nie altyd beter nie as jy verstaan wat ek bedoel :salute:

Re: my 276c died

Posted: 09 Jun 2012 08:23
by Tinus lotz
Ok het gister my nuwe 650 montana gekry sukkel bietjie maar toets nog gaan vandag dewild toe kyk of ek regkom hy werk heeltemal anders as 276 ek laat weet julle ......... :think:

Re: my 276c died

Posted: 11 Jun 2012 13:19
by Jules
Tinus het jou 650 jou toe vir n 6 geslaan ?

Shalom

Re: my 276c died

Posted: 11 Jun 2012 13:26
by Peter Connan
Jules, al wat ek hieroor te se het, is dat terwyl Tinus besig was om by Gert se Klip af te ry, het hy amper vergeet om te bestuur so besig was hy om fotos met die Montana te neem!

Ek het Video Evidence ook! :rolling:

Re: my 276c died

Posted: 11 Jun 2012 15:37
by Tinus lotz
Ja ja ek het fotos geneem ja die ding groei aan my maar probeer nog kyk of ek gaan regkom :biggrin: