Page 3 of 4

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 07 Mar 2017 18:38
by Tinus lotz
Michael wrote:Dirk, is jerry cans regtig so bad?

Ek het nog nie eintlik met myne getravil nie, maar klink nie vir my so erg om twee kanne saam te ry nie?
Onhou hy het nie plek op die dak nie daai dubble roof top vat alles :rolleyes:

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 05:43
by Michael
O ok, dog jerry kanne is op dieselfde vlak as om n trailer saam te sleep :lol:

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 11:25
by Grant
Jerry can are a bit of a bugger, but the best way to use them is to fit them on the side of the fuel filler. Instead of taking them of, use a shakier tube to get the diesel out of the jerry can and into the tank. All you will need to do is not fill them to the brim.

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 13:38
by Kagiso II
offroadbiker wrote:So for my Bots trip I will have to carry some additional fuel for the stretch between Maun and Kasane.

There is unfortunately no space on the roof rack or the rear of the vehicle for jerry cans which leaves me with no option but to carry fuel inside the vehicle :redface: So the choice is the normal Jerry cans or the Adventure tank from pioneer plastic as per the attached doc's. me opinion on the two choices pls...........
Hello Dirk: Eerstens -- daar is Brandstof by Ghatsjikau [Katsjikau.. kyk maar spelling op watter map-set jy het] So jy hoef nie vas te byt tot in Kasane nie [ek neem aam jy gaan deur Moremi ?]
Ek het al op baie van my uitreike brondstof BINNE die voertuig moes vervoer. Dan gebruik ek die 25 Liter plastiek kanne van Pioneer [geles vir diesel] dan maak ek 24 liter daar in, Dan plaas ek DIK tipe plastiek oor die nek voor ek die prop vas draai [die klein "breather" proppie pla nie maar jy kan n banksakkie met rekkies om hom vassit as jy bang is vir spilling. Banksakkie het ek ook al vir die groot prop gebruik as ek nie ander het nie
Nie een keer maar male sonder tal het ek al so ge reis [en nee, dis nie heelpad teerpad nie ... inteendeel ... ]

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 13:44
by offroadbiker
Tx oom Mac, maar ek gaan die adissionele sub tenk fit so geen meer jerry kanne, as 150L diesel nie genoeg is nie dan is die plek wragtag te ver :surprised: .

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 14:04
by Kagiso II
Behoort genoeg te wees -- wanneer gaan jy daai kant toe ? [ek sien op G E [Google Earth] hulle spel hom nou KACHIKAU [North West provinsie, Botswana]
Linyanthi swamps kan lekker turf wees as hy nat is is hy DIEP nat . Maar jy issi bottelbaba nie, behoort nie n krisis vir n yster soos jy te wees nie

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 08 Mar 2017 14:24
by offroadbiker
Gaan April en Augustus 2018

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 09 Mar 2017 19:20
by Michael
Ek het maar 128L tussen my main en sub tank en dit skuif darem op na 168L toe as ek twee jerry kanne saam vat op lang trips.

Moet se ek het my hele Namibia trip met trailer gedoen sonder om my jerry kanne te gebruik

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 11 Mar 2017 16:08
by David M
Aux tank.jpg
Aux tank.jpg (85.77 KiB) Viewed 7135 times
Warning for the guys with the aftermarket 60/65 L tanks.

No idea if they all came from the same place or store chain but the quality and fitment of the piping on mine is not good and we do not want our Patrols to do "a Kuga".

Have done a temporary fix for the dune trip and will be redoing everything after.

Re: Opinion on feul "Adventure tank"

Posted: 13 Mar 2017 14:17
by offroadbiker
So hier is die outjie waarna ek oorspronklik opsoek na was....

https://www.southafricanmilitarysurplus ... -tank-new/