High lift jack
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 287
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus four 4.2 diesel p/u plus 3 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 91 times
- Contact:
Re: High lift jack
I agree with Piet.
If I had to choose between a winch and a high lift jack , I will take the jack.
Got myself out of very bad situations on many occasions using only a high lift jack.
Like Piet said , careful use and some innovative thinking achieves miracles.

-
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 27 Dec 2011 18:51
- Full Name: Tommie Watkins
- Nickname: Tommie
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afr
- Been thanked: 29 times
Re: High lift jack
More Maats.
Ja ek het ook n high lift jack, en het hom nog nooit gebruik nie, en tog die dag wanneer ek hom moet gebruik gaan ek sekkerlik n uur vat voor ek verstaan hoe hy werk. Wat is die moontlikheid dat ons n ogend kan maak en koffie en muffins, wat ek sal voorsien, Ma maak die lekkerste muffins. En dan reel ons n opleidings sessie met Peter wat ons wys hoe die ding werk. Of is daar elders gebeure op die forum wat sulke opleidings sessies het?
Groete

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: High lift jack
nou praat jy!!!!!!Tommie wrote:More Maats.

Wheel buddy's. ....en al daai goed by .....mens kan wondere verrig met een van daai jacks. ...maar as jy nie verstaan hoe hy werk nie kan jy jouself baie lelik seer maak ....Dis n great plan...en die groot ding van die jack is om die tool te gebruik om die kar rond te skuif so kom ons reel dit
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: High lift jack
Die vorige keer wat ons (Nissan klub) 'n herwinnings opleidings dag gehad het was met Glyn Demmer by die Scorpion (Midrand).
Dit is nou natuurlik buiten die 4x4 opleiding kursus wat nou aangebreid word.
Ons kon daardie dag slegs die oppervlakte van herwinnings skraap (toue, snaps, herwinnings punte, soorte en maniere van winch ens. ens)
Daar is ongelooflijk baie om te leer.
So een dag slegs vir die high-lift is nie net nodig nie. maar dalk nie eers genoeg nie, behalwe as 'n inleiding.
Daarna moet mens maar self bietjie tyd spandeer by die huis en uitprobeer.

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: High lift jack
Alex
Ons moet verstaan dat daar patrol fans uit alle tipe werk en agter gronde is....mr boegman gebruik een elke dag om sy toets rigs te level ....party manne werk met syfers ens doen nie tegniese goed wat deel maak van algemene beroeps veiliheid nie ..... ek dink tog n paar uur met jou eie kar en eie jack met iemand agter jou wat vir jou se jy moet hier staan ....maak so ....kyk vir jou fingers .....stoot die kar so van die jack af ....dit kan gebeur as jy dit doen kan baie beteken vir die manne wat nie rigging ens verstaan nie ....ek hoor wat jy se oor recovery training. ...ouens moet die tool verstaan voordat hulle hom probeer anders gaan mense seer kry

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: High lift jack
Klink na 'n lekker plan.
Cedric, do you want to arrange this as an official Nissan club day, or do we do it a s a Patrol forum event?
Cedric, do you want to arrange this as an official Nissan club day, or do we do it a s a Patrol forum event?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- David M
- Patrolman
- Posts: 794
- Joined: 12 Nov 2013 15:13
- Full Name: David Marais
- Nickname: David Marais
- Home Town: Midrand
- Current 4x4: 1998 4.5 GL Patrol
2006 4.2 Td Bakkie (SWAMBO's) - The "Firetruck" - Home Language: English
- Location: Midrand
- Has thanked: 20 times
- Been thanked: 96 times
Re: High lift jack
This is a good idea as a Patrol event as I had no problems with HL jack on Sani's and Hardbodies but was playing around with it on the Patrol the other day and it ain't so simple.
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: High lift jack
Goeie idee. Sover ek weet gaan die Nissan Offroad Club vroeg volgende jaar weer 'n herwinnings opleidingdag dag reel.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: High lift jack
Die Nissan Off-Road Club se jaareind funksie is die 29ste November en ons kan miskien so iets doen op die dag!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- ricster
- Patrolman 1000+
- Posts: 5850
- Joined: 13 Jan 2010 11:16
- Full Name: Cedric Warner
- Nickname: Cedric
- Home Town: Alberton Gauteng
- Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: English
- Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
- Has thanked: 591 times
- Been thanked: 468 times
Re: High lift jack
This is a GREAT idea, but I think it will take a lot of time to really go into this and give it the kind of attention it really needs. It would be great to do this as a Nissan Club event, and any body who Is not a club member is more than welcome to join in on the day. I think safety is the most important thing when doing ANY recovery, and irrespective if one is recovering a Mini or a Patrol, knowledge can be gained by everyone.
Let me chat to Glyn and we can organize it. However due to the year ending on us so quickly, can we look at doing this early next year?
Let me chat to Glyn and we can organize it. However due to the year ending on us so quickly, can we look at doing this early next year?
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 20 guests