Page 1 of 1

Snorkel grill

Posted: 26 Apr 2018 09:01
by georgeb
Goeie môre

Het die "look en feel" so 'n bietjie verander - lyk sommer bakgat....en was sommer "cheap" - R150.00.

https://www.facebook.com/4x4CHAOS/ - hulle "customize" vir 'n bietjie duurder ook.

Re: Snorkel grill

Posted: 26 Apr 2018 12:29
by hugejp
:goodpost:

Baie mooi!

Wat is die bietjie extra vir 'n meer custom design??

Re: Snorkel grill

Posted: 26 Apr 2018 12:39
by georgeb
hugejp wrote: 26 Apr 2018 12:29Wat is die bietjie extra vir 'n meer custom design??
Hallo JP - ek dink dit is R250.00.

Re: Snorkel grill

Posted: 26 Apr 2018 20:57
by SJC
Ek het juis gister na hulle goed gekyp op die web... :thumbup: