Page 1 of 1

Gull Wing doors

Posted: 07 Sep 2017 07:51
by Tommie
Dag Maats.

Het enige iemand n idee waar ek kan begin soek vir Gull Wing deure vir n GU Patrol. Ek het Emuwing n epos gestuur in Aus, maar hulle prys is $110 Ausie dollars. Nou dit is per paar. Voel net dat dit vreeslik baja geld is om te betaal. Is daar nie iemand local wat dit vevaardig nie.

Groete

Re: Gull Wing doors

Posted: 07 Sep 2017 11:05
by offroadbiker
Local ouens vra R2,500 plus vir een deurtjie........

Re: Gull Wing doors

Posted: 07 Sep 2017 14:22
by hugejp
So...

What would a full set for the GU cost landed in ZA???

What are the fitment costs?

Interesting!!!

Re: Gull Wing doors

Posted: 07 Sep 2017 18:37
by David M
Tommie wrote:Dag Maats.

Het enige iemand n idee waar ek kan begin soek vir Gull Wing deure vir n GU Patrol. Ek het Emuwing n epos gestuur in Aus, maar hulle prys is $110 Ausie dollars. Nou dit is per paar. Voel net dat dit vreeslik baja geld is om te betaal. Is daar nie iemand local wat dit vevaardig nie.

Groete
Dis A$ 1 110..... As hulle A$ 110 was was dit 'n no brainer. Dis omtrent so R 11 000 voordat jy transport, VAT en duty's betaal het.

Die Gullwings is my projek vir die einde van die jaar vakansie want hulle gaan nie maklik wees om the maak nie vir die GU. Warmbad Dawid het aangebied om vir my vensters te leen as 'n template sodat ek nie my eie moet uithaal en dan begin bou.

Ek beplan hulle bietjie verskillend van daai Emuwing. Will soos Alex se GQ Skilpad doen maar flush sodat hulle nie uitsteek nie.

Die GQ sin is nogal maklik en dis hoekom hulle R 2 500 elk is. GU s'n gaan heelwat duurder wees.