Jules wrote:Martin , jou pensplaat is uitgesorteer, hy kom seker Dinsdag via n student na Tukkies toe, reel net asb met Gerrit Loubser vir die betaling, ek sal vir jou Petri se besonderhede pm dan moet jy dit net by hom optel
Baie dankie vir al jou moeite en hulp, Jules!
petrol wrote:Baie dankie vir al jou moeite Jules, ek sal met Gerrit reel en die plaat dan by Petri optel.
Groete
Martin, ek wou net bevestig dat ek jou betaling ontvang het. Ek hoop alles verloop glad met die vervoer na jou toe en dat jy die pantserplaat vir jou Patrollie se pens sal geniet .
Baie dankie ek is seker ek gaan, behoort nie meer so op my senuwees te wees as ek oor rotse ry nie.
Peter, ek dink mos al jare lank al om so 'n ding voor onder Chuck se neus sit om al die oop stuurarms te beskerm. Na nou die naweek se klippe klouter moes ek weer die stuurwiel reguit stel - ek skat die drag link het 'n stamp iewers gekry...
Sal jy asb. vir my ook een bou?
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Gentlemen, my apologies for the long delay, thing have been rather hectic lately.
Prices:
Bash plate for GQ and GU's with 4.5 petrol or any diesel engine: R1 000.00 raw or R1 120.00 galvanized.
Bash plate for 4.8's: R1 250.00 raw or R1 370.00 galvanized
Transfer case skidplate: R800.00 raw or R920.00 Galvanized
Diff guard: R710.00 raw or R770 galvanized.
I will need a 50% deposit though. If you are interested, please PM me?