Page 7 of 9

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Mar 2017 07:18
by Wilkie
Nou manne die naweek is die besluitings punt of ek die duine gaan maak en waarmee
Wat ek op nippertjie besluit het om te doen ...was om my groen Patrol met die 4.8L enjin toe te rus en die goue Patrol met my oorspronklike 4.5L toe te rus..
Die groen Patrol het klaar baie modifikasies in gehad soos ek dit wou gehad het en het die groot 4.11-1 diff ratios
Die goue Patrol het klaar 4.375-1 diff ratios in wat lekker sal werk met die 4.5L enjin
So die naweek word enjin oorplantings gedoen en hopelik sal een van die twee weer petrol drink voor maandag.... :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign: :helpsign:

geniet JULLE naweek

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Mar 2017 08:14
by Rudolph
Dit klink na 'n baie besige naweek wat voorlĂȘ :hammerdrill:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Mar 2017 09:28
by Tinus lotz
Sterkte Errol

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Mar 2017 10:21
by Michael
Ja Errol ek voel jou pyn, dis gewoonlik iets wat ek ook doen......aanpak van sulke groot projecte net voor vakansies/events

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 04 Mar 2017 01:13
by Wilkie
Ok dis nou 01H00 en altwee Patrols spog weer met hul kragbronne..maar dis nou net die begin
Nou kom die fyn goeters veral met die 4.8
Aircon pype en power power steering pype werk nie so lekker met 4.5 radiator nie
Die radiator cowling pas nie.......en eks nou moeg

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 04 Mar 2017 06:32
by Tinus lotz
Jo .....mooi man :salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 04 Mar 2017 07:46
by AdrianPowrie
Respect!!! :salute: :salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 06 Mar 2017 18:38
by Wilkie
Update::
ek het gehoop ek gaan een aan die gaan kry oor die naweek maar "spaggetti" bedrading en rekenaar onkunde het my ge knie-halter...
ongelukkig is tyd en werk ook teen my maar ons gaan nie le nie...ons sal weer oor die naweek gesels...................... :think: :think:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 12 May 2017 16:23
by Wilkie
Ok ons het nou weer bietjie in Cheapy gaan krap en ons is so 95% klaar
Het enjin harnass en dash harnass vervang oor die naweek en ons het n lewaai-erige 4.5 wat mooi brom(moet nog n viper laat doen)
Moet nog ratkas en transferbox olies ruil en heaterpype op sit ,grill vasmaak dan is dit toets ry tyd .hopelik na dit sal dit net n goeie onderstel en enjin kompartement was wees dan is ons daar

EN JA ..dit was baie werk en arbeid gewees so ons hoop vir die beste

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 May 2017 01:54
by Alex Roux
So Errol

Wat het "Cheapy" nou in, die 4.8 of 4.5?