Page 1 of 9

Cheap handgranade ja of nee

Posted: 26 Jan 2017 20:10
by Wilkie
Dis nou hier waar ek my vriende soek...
Ek moet voor more oggend besluit neem of ek so n projek wil AANVAT ...met hand skoentjies
Daar is n Handgrande 2000 GRX MET 184 000 km op te koop vir redelike prys...????
Die binnekant is nog goed en alles werk nogen die bak werk kort polish
:helpsign: :helpsign:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 26 Jan 2017 20:53
by Wilkie
En dis n Auto box..

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 26 Jan 2017 21:03
by Tinus lotz
Wat is cheap dude????

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 26 Jan 2017 22:47
by Ds J
Een van die Japanese-enjin verkopers in Boksburg het 'n 4.2TD gehad vir R48000.00.

Ou dop + nuwe ou enjin = baie gelukkige myle.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Jan 2017 05:15
by Michael
Errol ek het vir jou n splinter nuwe TD42 engine vir R65,000
Aller oorgedoen met regte pistons, nuwe turbo, nuwe pomp en injectors en als. Hy maak 160kw en sal seker 480Nm

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Jan 2017 05:37
by Peter Connan
Ek neem aan, aangesien die bonnet oop is, het hy reeds geblaas?

Soos Tinus se, dit hang af van wat goedkoop beteken.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Jan 2017 07:55
by Rudolph
This looks interesting, does anyone have a sort of a budget price to swap the ZD30 with say the TD42 from Michael, so it will be R65k + what else to complete the job, is one looking at total budget cost of R100k or more? The positive side on this is you know you have a brand new engine. Not a bad option.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Jan 2017 09:31
by Michael
It is surely an option Rudolph, if one can pick up a ZD30 for a low price of 35k - 45k it will make sense.
If the zd30 purchase is too high then it will be a very expensive build and might work out more than to just buy a TD42 Patrol.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Jan 2017 10:09
by Alex Roux
Wilkie wrote:Dis nou hier waar ek my vriende soek...
Ek moet voor more oggend besluit neem of ek so n projek wil AANVAT ...met hand skoentjies
Daar is n Handgrande 2000 GRX MET 184 000 km op te koop vir redelike prys...????
Die binnekant is nog goed en alles werk nogen die bak werk kort polish
:helpsign: :helpsign:

Errol

Ek het al handgrenades gesien wat gaan vir 30,000
As jy dit kry, en betaal 65k vir kompleet nuut gemaakte 4.2 met turbo van Michael, en jy doen dit self (so min kostes), klink dit na 'n plan.
Maar ek dink dit is nogsteeds iets wat jy doen as 'n saak van liefde of vir jou eie plesier, eerder as "geld maak"

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 30 Jan 2017 07:55
by Wilkie
Ek source nog so bietjie vir enjins en pryse ...kostes en benodig hede......
ek het so n paar idee's....Sal julle op hoogte hou ,maar stuur enige idee's aan :think: :think: :think: :think: :think: :think: :think: :think: